AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Paarl / Dormer / R21 000

akkreditasie
Staande, van links, is mnr. Carl Malherbe, afslaer, mnr. Ewan Louw en sy dogter, Hanné, mnr. Hanro Knoetzen en mnr. Andries Tatties, hanteerder. Voor is mnr. Jan Maring van Nuweland Dormers, Malmesbury.
Staande, van links, is mnr. Carl Malherbe, afslaer, mnr. Ewan Louw en sy dogter, Hanné, mnr. Hanro Knoetzen en mnr. Andries Tatties, hanteerder. Voor is mnr. Jan Maring van Nuweland Dormers, Malmesbury.
Drie Wes-Kaapse Dormerstoeterye het puik ramme, ooie met lammers, dragtige ooie en nie-dragtige ooie op hul sewende produksieveiling by die Hoër Landbou-skool Boland naby die Paarl aangebied.

Die verkopers was die stoeterye Remkuil, Nuweland en Rhenosterbosrug. Die duurste geregistreerde ram is teen R21 000 aan mnr. Z.A. Walters van Graafwater verkoop. Ramme het gemiddeld R11 738 behaal.  Die duurste geregistreerde ooi is ook deur Nuweland aan me. Phillinda Kitshoff van Philco Dormers, Moorreesburg, teen R5 600 verkoop. Die veiling is aangebied deur BKB Wes-Kaap.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
+1.0%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
18.19
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,780.14
+0.7%
Silwer
22.53
+1.3%
Palladium
1,883.33
+0.3%
Platinum
1,001.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,585
+0.1%
Alle aandele
74,711
+0.0%
Hulpbronne 10
74,366
-0.6%
Industriële 25
91,495
-0.0%
Finansiële 15
15,758
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot