AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Pretoria / Dorper / R23 500

akkreditasie
Die duurste tipe 5-Dorperram is teen R23 500 aan mnr. Dolf Kampman (links) van Maputo verkoop. By hom is, van links, mnre. Izak Nel, Bongaan Sipotwana, me. Danielle Janse van Rensburg van Fire & Wine en mnr. Corné du Plessis, afslaer.
Die duurste tipe 5-Dorperram is teen R23 500 aan mnr. Dolf Kampman (links) van Maputo verkoop. By hom is, van links, mnre. Izak Nel, Bongaan Sipotwana, me. Danielle Janse van Rensburg van Fire & Wine en mnr. Corné du Plessis, afslaer.
Die veiling van mnr. Izak Nel en sy seun, GW, by die Fire & Wine-sentrum (voorheen die Conrad Herbst-kleinveesentrum) buite Pretoria het ten spyte van die bytende ekonomie goeie pryse opgelewer.

Tipe 5-ramme het gemiddeld R21 250 behaal, stoetramme gemiddeld R9 090 en kudderamme gemiddeld R6 500. Altesame 40 Boerbokooie is teen gemiddeld R2 262 verkoop. Die veiling is deur CDP Afslaers aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.27
+1.1%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.16
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,777.21
+0.5%
Silwer
22.43
+0.8%
Palladium
1,861.28
-0.9%
Platinum
1,001.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,485
-0.1%
Alle aandele
74,643
-0.1%
Hulpbronne 10
74,149
-0.9%
Industriële 25
91,399
-0.1%
Finansiële 15
15,764
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot