AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3721,8
13,80
SOYA
07 Des
-
7601
-12,00
SUNS
07 Des
-
10770
38,00
WEAT
07 Des
-
6203
-17,00
WMAZ
07 Des
-
3515
23,00
YMAZ
07 Des
-
3579,8
11,80
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Pryse weerspieël puik teelmateriaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die duurste bul op die Transgariep-veiling was ’n Angus wat teen R82 000 verkoop is.
Die duurste bul op die Transgariep-veiling was ’n Angus wat teen R82 000 verkoop is.
Die gesamentlike Transgariep-veiling van drie telers op die plaas Hillside, Springfontein, het ’n duurste Angusbul van R82 000 opgelewer, met die hoogste prys vir ’n Afrigusbul van R52 000.

Die telersgroep is mnre. Fanie Lubbe van die Eensgevonden-Angusstoetery by Trompsburg, Martiens le Roux (Afrigus en Angus) van die Victorio-stoetery by Bethulie en Ian McLachlan (Bungaree-Angus) wat op Hillside as gasheer opgetree het. Dit was die groep se elfde produksieveiling.

Die duurste bul is deur die YB Cattle Company van mnr. Tom Yzel van die plaas Wonderkuil by Marquard gekoop. Hy het ook die hoogste prys van R52 000 vir ’n Afrigusbul van Le Roux betaal. Ses Afrigus-bulle het gemiddeld van R41 333 behaal.

Twee Afriguskoeie het elk R14 000 behaal en vyf oop Afrigus-verse elk R8 700. Le Roux se Afrigusbul A18-358 Victorio Afrikaskop is vroeër as die ras se topbul van 24 beesrasse in SA Stamboek en Vleissentraal se Elite-bulgroeitoetsklas vir 2021 aangewys.

Vleissentraal Port Elizabeth/Kaap het die veiling aangebied en mnr. André van Zyl was die afslaer. – Johan Norval

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.1%
Rand - Euro
17.94
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,782.06
+0.2%
Silwer
22.44
+0.2%
Palladium
1,862.00
+0.4%
Platinum
952.50
+1.1%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,559
+1.5%
Alle aandele
71,989
+1.4%
Hulpbronne 10
68,558
+1.7%
Industriële 25
95,179
+1.9%
Finansiële 15
14,032
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek buitelyg maat
Ek is maar net ek lief vir die buite lewe leer my ken en jy het n vriend for life
Ek us ma net ek
Ek is maar net ek. Hou van die buite lewe, sport, musiek, hou daarvan om saam familie en vriende te kuier, avontuurlustig, spontaan, staat maker, opreg, vat nie nonsins nie....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot