AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3793,8
13,80
SOYA
07 Des
-
7515
-24,00
SUNS
07 Des
-
10790
58,00
WEAT
07 Des
-
6289
-41,00
WMAZ
07 Des
-
3519
27,00
YMAZ
07 Des
-
3787
26,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Rekordprys vir Brahmankoei

akkreditasie
By die koei met haar kalf is van links mnre. Johnroy en Brett Watt-Pringle, Lourens en me. Irma du Plessis, mnre. Schalk Jonker, Piet Wessels en Gert Jordaan van BKB, en Max Mofokeng (hanteerder). Foto: Wayne Southwood
By die koei met haar kalf is van links mnre. Johnroy en Brett Watt-Pringle, Lourens en me. Irma du Plessis, mnre. Schalk Jonker, Piet Wessels en Gert Jordaan van BKB, en Max Mofokeng (hanteerder). Foto: Wayne Southwood
’n Suid-Afrikaanse rekordprys van R430 000 is vir ’n Brahmankoei betaal op die nasionale Brahmanveiling wat op die afgelope BKB Afrika Lewendehawe-ekspo (ALE-skou) op Parys gehou is.

Die koei, Tugela Princess TUG 14-84, is deur mnr. Brett Watt-Pringle en sy vrou, Elize, van die Brahmanstoetery Tugela, Ladysmith, aan mnr. Lourens du Plessis en sy vrou, Irma, van die Louma Boerdery (Nedibest-stoetery), Thabazimbi, verkoop.

Die koei was die senior en grootkampioen- wit koei op die ALE-skou. Die vorige SA rekordprys vir ’n Brahman-koei was R320 000.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.93
-0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.0%
Rand - Euro
17.98
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.25
+0.3%
Silwer
22.44
+0.2%
Palladium
1,862.76
+0.4%
Platinum
955.54
+1.4%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,709
+1.7%
Alle aandele
72,125
+1.6%
Hulpbronne 10
68,909
+2.2%
Industriële 25
95,283
+2.0%
Finansiële 15
14,018
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek buitelyg maat
Ek is maar net ek lief vir die buite lewe leer my ken en jy het n vriend for life
Ek us ma net ek
Ek is maar net ek. Hou van die buite lewe, sport, musiek, hou daarvan om saam familie en vriende te kuier, avontuurlustig, spontaan, staat maker, opreg, vat nie nonsins nie....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot