AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Rekordprys vir Simmentaler

akkreditasie
Die Simmentalerbul JH1636 van mnr. Hendrik Nel is teen ‘n rekordprys van R420 000 aan mnr. Rudi Lemcke van Botswana verkoop.
Die Simmentalerbul JH1636 van mnr. Hendrik Nel is teen ‘n rekordprys van R420 000 aan mnr. Rudi Lemcke van Botswana verkoop.
‘n Suid Afrikaanse rekordprys van R420 000 vir ‘n Simmentaler is op die 14de jaarlikse veiling van 3 van die Bestes op die Plaas Malgasfontein, Coligny, behaal.

Van die beste teelmateriaal vir Simmentalers was beskikbaar en kopers van oor die hele Suid-Afrika, asook van Botswana en Namibië het die veiling bygewoon.

Die bul JH1636 van mnr. JH van Biljon is teen die rekordprys aan mnr. Rudi Lemcke van Botswana verkoop.

Die bul E1799 van mnr. E.E. Schulenburg is teen R200 000 aan mnr. Jacques Swart van die Malemba-boerdery, Louwna, verkoop.

Gemiddelde pryse vir vroulike diere was soos volg: R39 842 vir koeie (3-in-1), R29 400 vir koeie met kalwers, R22 875 vir dragtige verse en R25 000 vir nie-dragtige verse.

Die veiling is deur Clive Gardner Afslaers aangebied en mnr. Hendrik Nel was die afslaer. Meerkat Online Auctioneers was verantwoordelik vir die aanlyn aanbieding.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.4%
Rand - Euro
17.91
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.48
-0.4%
Silwer
21.45
-0.0%
Palladium
1,856.00
-0.0%
Platinum
998.50
+1.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,741
-0.0%
Alle aandele
73,160
+0.0%
Hulpbronne 10
70,564
-1.2%
Industriële 25
87,999
+0.8%
Finansiële 15
16,348
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot