AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Simbra-bul behaal rekordprys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Richter Power (JHR19820) is vir ‘n nuwe SA rekordprys van R375 000 verkoop. Dr. Obakeng Mfikwe, Lekatu Simbras, Lichtenburg, is die nuwe eienaar van die spogbul van Richter Simbras, buite Bloemfontein. Al 27 bulle is op SwiftVee se aanlynveiling teen ‘n gemiddelde prys van R100 650 verkoop.
Richter Power (JHR19820) is vir ‘n nuwe SA rekordprys van R375 000 verkoop. Dr. Obakeng Mfikwe, Lekatu Simbras, Lichtenburg, is die nuwe eienaar van die spogbul van Richter Simbras, buite Bloemfontein. Al 27 bulle is op SwiftVee se aanlynveiling teen ‘n gemiddelde prys van R100 650 verkoop.
Op Richter Simbras se 17de veiling is Richter Power (JHR19820) vir ‘n nuwe SA rekordprys van R375 000 verkoop.

Dr. Obakeng Mfikwe van Lekatu Simbras, Lichtenburg, is sy nuwe eienaar. Hiermee verbeter die seun van Richter Prairie sy vaar se vorige rekordprys vir die ras. 

Al 27 bulle op die aanlyn veiling is teen ‘n gemiddelde prys van R100 650 via SwiftVee verkoop. Die naashoogste pryse was R220 000 vir die poensko Richter Baros (JHR 18-667C) en R200 000 is vir JHR 19-861 betaal. Mnr. Jenet van Niekerk van Zarissa Simbra, Ficksburg, het Richter Baros gekoop. Nege van die 27 bulle behaal meer as R100 000 stuk.

“Ons kyk dankbaar terug op ons afgelope vyf veilings en sien hoe die teelmateriaal verbeter en die gemiddelde pryse geleidelik styg,” het mnr. Chris Richter gesê. Van ‘n gemiddelde prys van R75 000 in 2018, R85 000 in 2019, R95 000 in 2020 en R99 000 in 2021 was dit vanjaar R100 650. Richter, 'n Simbrateler van die plaas Leeukop buite Bloemfontein, is ‘n tevrede boer en sien uit na 2023.

Vleissentraal Bloemfontein het die veiling aangebied en Ian Grobbelaar was die afslaer.


Richter Simbras maak weer geskiedenis. Die stoetery se spogbul, Richter Power (JHR19820), is vir ‘n nuwe SA rekordprys van R375 000 via SwitVee verkoop. Van links staan Bärend Britz van Vleissentraal Bloemfontein, JP Swart van SwiftVee, Chris en Martlie Richter van Richter Simbras, Bloemfontein, Allan Sinclair van Vleissentraal Bloemfontein en Ian Grobbelaar, afslaer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot