
Die hoogste prys op die veiling van Niemandia Simbra op die plaas Wagenboomskop, Swartruggens, was R87 000 wat vir die bul TN1815 (foto) betaal is.
Die hoogste prys op die veiling van Niemandia Simbra op die plaas Wagenboomskop, Swartruggens, was R87 000 wat vir die bul TN1815 (foto) betaal is.
Die kopers is mnre. James en Janco Prinsloo van Jamica Simbras op Volksrust en die verkoper is mnr. Marius Nel. Stud Stock Sales het die veiling aangebied en mnr. Steven Mathews was die afslaer.