AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3733
25,00
SOYA
07 Des
-
7530
-9,00
SUNS
07 Des
-
11400
183,00
WEAT
07 Des
-
6285
-45,00
WMAZ
07 Des
-
3545
39,00
YMAZ
07 Des
-
3586
18,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Twee bulle behaal R900 000 stuk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Jan Stiglingh (tweede van links) van Leadwood Limousins, Botswana, het R900 000 betaal vir hierdie bul, LR1887 La Rhone Zippo, tydens die La Rhone Limousin Signature Sale by Tulbagh. Van links is mnre. Niel Jordaan, streeksbestuurder van BKB: Westelike streek, Stiglingh, Guillaume Wolvaardt, stoetbestuurder van Leadwood Limousins, en AJ du Toit van La Rhone Limousins, Tulbagh. Die hanteerder is mnr. Jerome Booysen.
Mnr. Jan Stiglingh (tweede van links) van Leadwood Limousins, Botswana, het R900 000 betaal vir hierdie bul, LR1887 La Rhone Zippo, tydens die La Rhone Limousin Signature Sale by Tulbagh. Van links is mnre. Niel Jordaan, streeksbestuurder van BKB: Westelike streek, Stiglingh, Guillaume Wolvaardt, stoetbestuurder van Leadwood Limousins, en AJ du Toit van La Rhone Limousins, Tulbagh. Die hanteerder is mnr. Jerome Booysen.
’n Uitstekende totale omset van R10 920 000 is op vanjaar se La Rhone Limousins Signature Sale van mnre. André en AJ du Toit van Tulbagh behaal.

Altesame 101 bulle, koeie met kalwers, dragtige verse en -koeie, verse, en koeie (3-in-1) is aangebied en almal is verkoop.

Die hooste prys van R900 000 stuk vir twee bulle is onderskeidelik deur mnr. Arturo Cuturi van Mutanda Farms, Kulumbila-area, Zambië, en mnr. Jan Stiglingh van Leadwood Limousins, Tuliblok, Botswana, betaal.

Matunda Farms het ook die hoogste prys betaal vir ’n koei (3-in-1) van R280 000, die hoogste prys vir ’n koei met kalf van R180 000, asook die hoogste prys van R100 000 vir ’n Limousinvers.

Die Cronus-boerdery van Moscow, Heilbron, het die hoogste prys van R140 000 betaal vir ’n dragtige koei. Die gemiddelde prys vir 40 bulle wat aangebied en verkoop is, was  R145 125.

Die 18 koeie (3-in-1) wat aangebied is, is teen gemiddeld R114 722 verkoop, terwyl die 14 koeie met kalwers gemiddeld R94 640 behaal het.  Tien dragtige koeie en verse het gemiddeld R75 000 behaal en 19 nie-dragtige verse gemiddeld R51 315.

Die La Rhone Limousin-veiling word allerweë as een van die meer toonaangewende beesveilings in die land beskou, en kopers het van so ver as Zambië, Botswana, Mosambiek, Namibië en Zimbab­we het dit vanjaar bygewoon.

Die veiling is deur BKB aangebied en mnr. Johan van der Nest was die afslaer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.18
-0.2%
Rand - Euro
17.99
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.8%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,780.31
+0.1%
Silwer
22.42
+0.2%
Palladium
1,869.76
+0.8%
Platinum
957.44
+1.6%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,829
+1.9%
Alle aandele
72,244
+1.7%
Hulpbronne 10
69,052
+2.4%
Industriële 25
95,510
+2.3%
Finansiële 15
14,014
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gaan elke dag voluit. More is nie vir ons verseker nie
Is buite mens. Hou van visvang kamp en sport. Is n mense mens. Plat op die aarde en so so lief vir kinders
Hoekom dan nou nie
Hou van om die vuur sit met vriende Visvang en soms in die bed le en movies kyk as die weer reg is. lewe is te kort vir drama ,😁
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot