AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Twee Kroon Vee-Brahmane haal R200 000

akkreditasie
By die Kroon Vee-Brahmanbul JVZ15/336 wat deur mnr. Fritz Visser van Keetmanshoop in Namibië teen R210 000 aangeskaf is, is, van links, mnre. Jan jr., Gideon en Jan van Zyl sr. van Kroon Vee en Visser met sy seun, FJ. Foto: Charl van Rooyen
By die Kroon Vee-Brahmanbul JVZ15/336 wat deur mnr. Fritz Visser van Keetmanshoop in Namibië teen R210 000 aangeskaf is, is, van links, mnre. Jan jr., Gideon en Jan van Zyl sr. van Kroon Vee en Visser met sy seun, FJ. Foto: Charl van Rooyen
Twee Brahmanbulle is elk teen meer as R200 000 verkoop op Kroon Vee se jaarlikse produksieveiling wat op die plaas Buckshee in die distrik Vryburg gehou is.

Die hoogste prys van R220 000 was vir ‘n rooi bul, JVZ15/56, wat aan die J.D. Tonkin-boerdery van Standerton verkoop is. Die naashoogste prys van R210 000 was vir die Wit Brahmanbul JVZ15/336, wat deur mnr. Fritz Visser van Keetmanshoop in Namibië aangeskaf is.

Drie ander bulle is vir meer as R100 000 elk verkoop. Mnr. Rudi Lemcke van Botswana het ‘n rooi bul, JVZ15/104, vir R160 000 gekoop, die Zwarthoek-boerdery van Lephalale het ‘n wit bul, JVZ15/215, vir R140 000 gekoop en mnr. W. De Graaff, ook van Botswana, het die rooi bul JVZ15/492 vir R120 000 aangeskaf.

Tonkin het ook die bul JVZ15/229 vir R95 000 gekoop.

Altesaam 54 Manso-Brahmanbulle is aangebied, waarvan 53 verkoop is, terwyl 22 van die 23 rooi bulle op die veiling van eienaar verwissel het. Die rooi bulle het gemiddeld R64 600 en wit bulle gemiddeld R52 500 behaal.

Die afslaer was mnr. Johan van der Nest. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.31
+0.9%
Rand - Pond
21.14
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,779.14
+0.6%
Silwer
22.46
+1.0%
Palladium
1,884.06
+0.4%
Platinum
998.50
-0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,563
+0.0%
Alle aandele
74,703
+0.0%
Hulpbronne 10
74,320
-0.6%
Industriële 25
91,489
-0.0%
Finansiële 15
15,751
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot