AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Veiling wys net weer waarde van puik teelmateriaal

akkreditasie
Mnr. Gawie Verryne (middel) is met 'n sertifikaat op die veiling van mnr. Jan van Zyl (regs) se stoetery Kroon Vee vereer aangesien hy al die meeste bulle (50) by Van Zyl oor 21 jaar gekoop het.
Mnr. Gawie Verryne (middel) is met 'n sertifikaat op die veiling van mnr. Jan van Zyl (regs) se stoetery Kroon Vee vereer aangesien hy al die meeste bulle (50) by Van Zyl oor 21 jaar gekoop het.
Die Kroon Vee Brahman-stoetery se 21ste produksieveiling op Vryburg het weer gewys dat kopers bereid is om baie geld vir gesogte teelmateriaal met uitstekende rekords te betaal.

Ál die diere se moeders het ‘n gemiddelde tussenkalfperiode van 399 dae oor gemiddel vyf kalwers. Kopers van Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe het meegeding om beproefde teelmateriaal te bekom. Die kommersiële kopersmark is egter nie afgeskeep nie en bulle kon gekoop word om waarde to speenkalfproduksie te voeg.

Die duurste bul (nr. JVZ12-347) is teen 'n allemintige R230 000 aan die Louis Combrink-boerdery van Rustenburg verkoop. Die naasduurste bul (nr. JVZ14-432) is teen R220 000 aan mnr. Fritz Visser van Keetmanshoop, Namibië, verkoop.

Mnr. Davis Marapira, Zimbabwiese adjunkminister van landbou, het drie verse teen R100 000 stuk gekoop.

Mnr. Gawie Verryne van Kuruman is met 'n sertifikaat op die veiling vereer aangesien hy die koper van die meeste bulle (50) by Van Zyl oor 21 jaar is.

Altesame 41 wit bulle is teen gemiddeld R54 300 stuk verkoop, 23 rooi bulle teen gemiddeld R65 200 stuk, wit verse teen gemiddeld R44 000 stuk en rooi verse teen gemiddeld R54 600 stuk. Die aanbod van 250 semenstrooitjies is teen gemiddeld R750 stuk uitverkoop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
+0.9%
Rand - Pond
21.14
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,779.10
+0.6%
Silwer
22.55
+1.3%
Palladium
1,883.61
+0.3%
Platinum
1,000.50
+0.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,664
+0.2%
Alle aandele
74,783
+0.1%
Hulpbronne 10
74,400
-0.5%
Industriële 25
91,656
+0.2%
Finansiële 15
15,770
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot