AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Victoria-Wes/Merino/R58 000

Konsortium Merino het die meeste Merinoramme in sy geskiedenis (357) op sy 36ste produksieveiling op Dombietersfontein, Victoria-Wes, verkoop.

KM-sept-hoogste

Die duurste ram het R58 000 behaal. Dit is deur die Mikneiah-boerdery van mnre. Johan en Roelof Theron van Murraysburg en Johan Moolman van Dunedin, Beaufort-Wes, betaal. Van links is mnre. Willie Meyer, uitvoerende bestuurder van GWK se veiling- en eiendomafdeling, Gawie van Heerden, bemarkingsdirekteur van Konsortium-Merino, Vetties Esterhuizen, Konsortium-Merinoteler, Roelof en Johan Theron, Hannes Esterhuizen van Segard Masurel Wolmakelaars en Jakkie Nel, afslaer. Klein Dhavid Theron sit op die ram se rug en mnr. Andries van Rooy is die hanteerder. Altesaam 357 ramme is teen ‘n gemiddelde prys van R7 495 verkoop. Daarmee verbeter Konsortium-Merino sy SA rekord vir die meeste Merinoramme op een veiling verkoop en sy SA rekordomset tot R2 675 750. Die groep het vanjaar reeds 960 ramme op ses amptelike veilings teen gemiddeld R6 472 onder sy handelsmerk verkoop. Die 1 460 ooie op die Lenteveiling is teen gemiddeld R1 870 verkoop, met ‘n hoogste prys van R2 800 per ooi vir dragtige handelsmerkooie. Perdjie Lubbe van Vlakfontein, Victoria-Wes en Kobus Marais van Hofmeyr het hulle gekoop. GWK het die veiling hanteer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+1.0%
Rand - Euro
18.17
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,775.55
+0.4%
Silwer
22.44
+0.9%
Palladium
1,860.50
-0.9%
Platinum
1,000.66
+0.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,466
-0.1%
Alle aandele
74,618
-0.1%
Hulpbronne 10
74,210
-0.8%
Industriële 25
91,345
-0.2%
Finansiële 15
15,757
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot