Die MCM RTL30-vurkhyser vir ruwe terrein word aangedryf deur ’n Yunnei 490-dieselenjin van 42 kW, en kan tot 3 000 kg tot ’n hoogte van 3 m lig. Die geslote kajuit is volledig toegerus met lugversorging en ’n trukamera. Die Chinese werktuig het ’n dieseltenk van 36 liter.
Prys: R454 250. NAVRAE: Mnr. Marco van Niekerk, MCM Multi Construction Machines, Kaapstad, 079 446 9586.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.