AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jeugskou is ’n kompetisie, maar ook ’n leerskool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Verskaf
Ter illustrasie. Foto: Verskaf
Nampo Kaap nooi leerders om deel te neem aan die Overberg Jeugskou wat op Saterdag 17 September op Bredasdorppark aangebied word.

Leerders kan op Nampo Kaap, wat van 14 tot 17 September plaasvind, aan nege klasse deelneem, naamlik melkbees, vleisbees, vleisskaap, wolskaap, veselbok, melkbok, vleisbok, pluimvee en perde.Leerders sal in drie ouderdomsgroepe verdeel word: junior-junior (5 tot 9 jaar), junior (10 tot 13 jaar) en senior (14 tot 17 jaar).

Me. Madeline Kriel, koördineerder van die skou, sê dit is ’n kompetisie, maar ook ’n leerskool waar sommige leerders eers net probeer en dan betrokke raak. “Kinders moet die geleentheid gegun word om op ’n landbouplatform te beweeg, veral vir diegene wat geen plaas- of boerderyblootstelling kry nie.

“Die voorreg om met diere te werk en die verantwoordelikheid vir die versorging van ’n dier het onskatbare waarde vir die kind se emosionele ontwikkeling. Die band wat tussen mens en dier gebou word, bied nie net ’n veilige omgewing vir kinders nie, maar kweek ook selfvertroue en selfstandigheid.”

Die Overberg Jeugskou is een van agt streekkompetisies in die Wes-Kaap waaraan leerders deelneem om te kwalifiseer vir die Wes-Kaapse (WP) Jeugskou volgende Maart. Op die WP Jeugskou word ’n span gekies wat aan die nasionale Jeugskou gaan deelneem.

Volgens mnr. Breyton Milford, voorsitter van die Wes-Kaapse Jeugskouvereniging, kan jeugskoue ’n groter rol in die plaaslike landbousektor speel aangesien dit ’n voedingsbron vir toekomstige landbouleiers is. Dit is duidelik te sien in die prestasies van ouddeelnemers in naskoolse opleiding en die beroepswêreld.

Leerders wat wil deelneem, kan Kriel by 071 280 0239 of krielm@hsbredasdorp.co.za kontak om in te skryf.

Toegangskaartjies vir Nampo Kaap is van 1 Julie slegs aanlyn op www.ticketpros.co.za beskikbaar teen R80 vir volwassenes en R40 vir skoolgaande kinders. Voorskoolse kinders kom gratis in. Die ekspo duur van Woensdag 14 tot Vrydag 17 September van 08:00 tot 17:00 en Saterdag 17 September van 08:00 tot 14:00.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot