
Foto: Charl van Rooyen
Die inskrywings vir vanjaar se kompetisie vir die beste boerepatente wat op die Nampo-oesdag by Bothaville gehou is, was weer eens indrukwekkend. ’n Rekordgetal van 61 inskrywings het sake vir die hoogste louere uitgespook