AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Nie net enige glifosaat nie

akkreditasie
Links is ’n generiese glifosaat-en-2,4-D-mengsel toegedien, en regs 
’n mengsel van Touchdown Forte® Hi Tech en Sorgomil® Gold. 
Foto: Christo Viljoen
Links is ’n generiese glifosaat-en-2,4-D-mengsel toegedien, en regs ’n mengsel van Touchdown Forte® Hi Tech en Sorgomil® Gold. Foto: Christo Viljoen
Sedert sy eerste registrasie in 1974 in Amerika het glifosaat die mees gebruikte sintetiese onkruiddoder ter wêreld geword. Dit is tot groot mate aangedryf deur die ontwikkeling van glifosaatverdraagsame gewasse. In Suid-Afrika is daar meer as 65 handelsname van produkte wat glifosaat as aktiewe bestanddeel bevat.

Alle glifosaatprodukte kan nie oor dieselfde kam geskeer word nie. Formulasie is ’n groter faktor in die produk as wat die meeste mense besef. Só kan jy die beste werking verseker. Eerstens speel die tipe soutformulasie ’n groot rol.

Aangesien die glifosaatmolekule ’n swak suur is, word dit altyd geformuleer as die een of ander hoogs oplosbare monovalente sout (ammonium, dimetielamien, isopropielamien, kalium- of ’n natriumsout) om die formulasie te stabiliseer.

Die tipe soutformulasie dra ook daartoe by hoe doeltreffend die aktiewe bestanddeel opgeneem word en die blare binnedring. Die graad van aktiwiteit van glifosaat word bepaal deur hoe doeltreffend die opname van glifosaat deur die teikenplant is. Weens fisiologiese verskille is opname nie dieselfde vir alle onkruidspesies nie.

UITSONDERLIKE PRODUK

Touchdown Forte® Hi Tech is ’n kaliumsout-glifosaatformulasie van Syngenta®. Aangesien ’n kaliumsout-formulasie die hoogste wateroplosbaarheid van al die algemeenste glifosaatsout-formulasies het, maak dit ’n hoë glifosaatsuur-konsentrasie (500 g/li- ter) van die vloeistofformulasie moontlik.

Die kaliumsoutformulasie is ook hoogs higroskopies, wat beteken dit neem voortdurend vog uit die omgewing op om sodoende langdurige opname deur die plant te verseker, asook verbeterde translokasie. Die verhoogde higroskopie kan dus direk gekoppel word aan ’n verhoogde intrinsieke aktiwiteit by onkruid.

Die tipe soutformulasie is nie die enigste eienskap wat bydra tot verbeterde opname in plante nie. Onkruidspesies het verskillende blaaroppervlak-waslaagstrukture. In sommige plante is die waslaag baie hidrofobies en stoot dit hoogs wateroplosbare glifosaatmolekules af.

Die probleem kan oorkom word deur benatters te gebruik. Dit is wat Touchdown Forte® Hi Tech uitsonderlik maak, want dit het reeds ’n dubbel-aksiebenatter in die formulasie ingebou. Dié ingeboude, bioafbreekbare benatters in Touchdown Forte® Hi Tech kombineer die beste eien- skappe van nie-ioniese (wat hoofsaaklik op die blaaroppervlak werk) en kationiese benatters wat in die kutikula inbeweeg en die epidermisselle binnedring, deurdat dit glifosaatopname aanhelp sonder om die epidermisselle te beskadig.

Hierdie eienskap dra by tot die doeltreffendheid van Touch- down Forte® Hi Tech aangesien epidermisselle nie beskadig word en opname en translokasie dus nie belemmer word nie. Op hul eie beskadig die meeste katio- niese benatters gewoonlik epidermisselle, wat opname nadelig kan beïnvloed.

Aangesien glifosaat ’n sistemiese metode van werking het, word die beste resultate met Touch- down Forte® Hi Tech behaal waar jonger, aktief groeiende onkruid wat nie onder stremming verkeer nie, teen die aanbevole dosis gespuit word. Nog ’n kenmerkende formulasie-eienskap van Touchdown Forte® Hi Tech wat gebruik vergemaklik, is die verminderde skuimvorming tydens die mengproses.

Die produk het ook ’n lae viskositeit, wat dit maklik maak om te pomp of uit te gooi. Soos met alle glifosaatprodukte word Touchdown Forte® Hi Tech vinnig gedeaktiveer wanneer dit in aanraking met grondpartikels kom – dus moet skoon water altyd gebruik word. Daarom kan oormatige stof tydens toediening (hetsy op die plante of agter die spuit) die produk se doeltreffendheid nadelig beïnvloed.

Waar harde water gebruik word of die gehalte onbekend is, word aanbeveel dat die water eers met 0,5-2% v/v ammoniumsulfaat behandel word vóór Touchdown Forte® Hi Tech ingemeng word. Touchdown Forte® Hi Tech is verenigbaar met Callisto®, Dual Gold®, Metagan® Gold, Sorgomil® Gold en Lumax®, wat die produsent residuele bekampingsopsies gee van onkruid wat later ontkiem. 

Mnr. Francois van Deventer is die tegniese hoof: onkruiddoders en swamdoders van Syngenta SA.

Touchdown Forte® Hi Tech is veilig vir gebruik in glifosaat- verdraagsame gewasse. Verwys altyd na die onderskeie produk-etikette vir korrekte gebruiksaanwysings en beperkinge. Touchdown Forte® Hi Tech bevat glifosaat (reg.nr. L7305, Wet 36 of 1947): Versigtig. Callisto® bevat mesotrioon (reg.nr. L6795, Wet 36 van 1947): Versigtig. Dual Gold® bevat S-metolachlor (reg.nr. L5749, Wet 36 van 1947): Skadelik. Metagan® Gold bevat S-metolachlor (reg.nr. L5748, Wet 36 van 1947): Skadelik. Sorgomil® Gold bevat terbu- thilasien en S-metolachlor (reg. nr. L6221, Wet 36 van 1947): Versigtig. Lumax® bevat mesotrioon, S-metolachlor en terbuthilasien (reg.nr. L7483, Wet 36 van 1947): Skadelik. Touchdown Forte® Hi Tech, Callisto®, Dual Gold®, Metagan® Gold, Sorgomil® Gold en Lumax® is geregistreerde handelsmerke van Syngenta.
Navrae:
011 541 4013; web: www.syngenta.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot