AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

25 gesteelde Boerbokke in bakkie gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Facebook/South African Police Service
Foto: Facebook/South African Police Service
Die polisie het gister tydens ’n polisie-operasie in Hekpoort 25 gesteelde Boerbokke in ’n bakkie gevind.

’n Verdagte (31) is gister by Hekpoort in hegtenis geneem en word van veediefstal aangekla nadat 25 gesteelde Boerbokke in sy bakkie gevind is.

Luidens ’n verklaring deur die polisie is die verdagte voorgekeer tydens ’n polisie-operasie waartydens mense wat verdag voorkom, voorgekeer en deursoek is. Ná verdere ondersoek is vasgestel die bokke in sy bakkie behoort aan ’n Rustenburgse boer wat dit vroeër as gesteel by die polisie aangemeld het.

Lede van Upington Misdaadvoorkoming en Landelike Veiligheid het gister in die vroeë oggendure inligting ontvang van ’n verdagte bakkie wat vermoedelik gesteelde skape vervoer. ’n Gesamentlike operasie met die samewerking van lede van die Upington se eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies is uitgevoer.

Veediefstal
Foto: Facebook/South African Police Service

Die bakkie is gevind met drie insittendes en sewe skape waarvoor daar nie bewys van eienaarskap verskaf kon word nie. Ná verdere ondersoek is die eienaar van die skape geïdentifiseer deur tatoeëermerke op die skape.

Daar is beslag gelê op die bakkie en die skape. Die drie verdagtes, onderskeidelik 17, 21 en 29, is in hegtenis geneem en sal binnekort in die hof verskyn.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot