AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aartappel SA wys sy Moerkweker van die Jaar aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Rudi Heinlein is op die Aartappel SA Moerkwekersforum as die Suid-Afrikaanse Moerkweker van die Jaar aangewys. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Mnr. Rudi Heinlein is op die Aartappel SA Moerkwekersforum as die Suid-Afrikaanse Moerkweker van die Jaar aangewys. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Aartappel Suid-Afrika het op ’n luisterryke geleentheid in Kempton Park sy Moerkweker vir 2022 aangewys.

Mnr. Rudi Heinlein van Sirkel N-boerdery naby Baltimore in Limpopo is as wenner aangewys. ’n Voormalige wenner, mnr. Frans Engelbrecht van Firna-boerdery, en mnr. Rob Carol van Carbrecht-boerdery, albei van Tosca, was die ander finaliste.

“Om die wenner te bepaal, is ’n omvattende en deeglike proses waar sertifiseringsbeamptes 54 verskillende punte, insluitend fitosanitasie en kultivarregte, in ag neem,” het me. Sanette Thiart, besturende direkteur van aartappel-sertifiseringsdienste, gesê.

“Dit beteken dat die boere streng beoordeel word terwyl hulle ’n punt uit 5 400 opbou. Al hierdie kwekers word dan volgens ’n ranglys georden waarna insidentverslae oor die afgelope drie jaar saamgestel en die uiteindelike finaliste se betrokkenheid by die bedryf geëvauleer word. Laastens word die resultate deur ’n onafhanklike ouditeur ge-oudit voor plaasbesoeke aan die drie finaliste waar die kriteria soos volhoubaarheid, die toepassing van nuwe tegnologie en hul produksiepraktyke beoordeel word,” het Thiart gesê.

Heinlein, wat die afgelope tien jaar moere produseer nadat hy eers aartappels vir die verbruikersmark geproduseer het, het gesê dit is lekker om vereer te word vir ’n boerdery waarmee hy al jare besig is. “Die eer kom my egter nie alleen toe nie. Ek is net die ou wat die skip op die pad moet hou,” het Heinlein gesê. Hy het sy span, wat ook sy drie kinders insluit, met die toekenning vereer.

“Ons produseer ook in ’n baie moeilike omgewing weens die hoë siektedruk wat aartappels in Limpopo ervaar. Desondanks het ons ná ’n lang tydsverloop dit reggekry om moerproduksie in Limpopo te wettig.”

Heinlein het sy mede-finaliste bedank en gesê dat, gegewe die moeilike omstandighede waaronder Suid-Afrikaanse boere moet produseer, elkeen ’n wenner is. “Alles wat ons het, is uiteindelik net genade van Bo en aan ons geleen.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot