AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Agri SA dalk eersdaags maatskappy?

Agri SA beoog ? nuwe bestuurstelsel om onder meer besluite vinniger te kan neem.

Agri SA se huidige bestuur moet dit ten doel hê om dié landbou-organisasie relevant tot die veranderende landbou-omgewing te hou sodat dit vir die volgende generasie ook nog van waarde in die in 'n moderne landbou-era sal wees. Só sê dié organisasie se voorsitter, mnr. Johannes Möller, oor die planne om 'n maatskappy te word.

Möller het by die onlangse Mpumalanga Landbou-kongres gesê dit het tyd geword vir Agri SA om weg te beweeg van sy ou beleid. "Oor die jare het ons gesien Agri SA moet homself elke sewe tot agt jaar vernuwe en soos ons in 2001 'n 'oorleef en bly voortbestaan'-beleid gevolg het en toe in 2009 'n nuwe besluitnemingstelsel geïmplementeer het, so moet ons nou 'n meer vaartbelynde struktuur implementeer.

Leiers gekortwiek

Möller verduidelik dat die huidige bestuurstelsel die organisasie se leiers kortwiek wanneer vinnige beleidsbesluite nodig is. "Dit behels 'n lang heen-en-weer-stuur van beleidsbesluite tussen die funksionele komitee, die dagbestuur, bedryfskamers en die raad. Dit het partykeer tot twee jaar geduur om 'n besluit deurgevoer te kry," sê hy.

Die maatskappymodel wat die organisasie effektief in 'n nie-winsgewende maatskappy kan omskep, met 'n besigheidsvleuel, Agri SA Enterprises, wat aangewend sal word om geld te genereer, sal eersdaags voor die algemene raad dien.

Die algemene raad sal in die nuwe struktuur deur 'n direksie vervang word, waarin boere gaan dien. "Boere gaan in die meerderheid wees in hierdie direksie," verseker hy.

Te veel wat stuur en roei

"Hierdie skip is groter as die mense daarop en in hierdie stadium is daar té veel van ons wat gelyktydig stuur en roei. Ons het 'n meer vaartbelynde struktuur nodig waar iemand aan die stuur is en soos enige ander maatskappy se uitvoerende hoof, aanspreeklik gehou kan word."

Die direkteur-generaal vir Landbou, mnr. Mike Mlengana,wat ook 'n spreker by die kongres was, het Agri SA geloof vir die voorstel. Hy was veral diep geraak deur Möller se stelling dat Suid-Afrika eenheid oor die landbou moet bereik, selfs al is daar nie eenheid in landbou nie. "As ons aanhou om na die tafel toe te kom met wat ons elkeen vir onsself wil hê, gaan ons aanhou om oor kapitalisme en sosialisme te praat. Kom ons begin praat oor wat ons vir die landbou wil hê," sê Mlengana.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.4%
Rand - Pond
22.21
+0.1%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
978.60
-0.6%
Palladium
1,424.87
+0.2%
Goud
1,978.63
-0.8%
Silwer
23.12
+0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot