AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

AgriSEB-kode 'n konsensus-kode?

akkreditasie
Mnr. Melcus Nel. Foto: Verskaf
Mnr. Melcus Nel. Foto: Verskaf
Die jongste SEB-landboukode is die produk van byna vier jaar se onderhandelinge deur belanghebbendes in die bedryf.

Mnr. Melcus Nel, is 'n kenner van strategie en SEB-vereistes, asook direkteur van die Signa-groep. Hy sê die eerste algemene SEB-kodes is in 2007 gepubliseer, waarna sektore hul eie kodes kon ontwikkel het mits dit deur konsensus tussen belanghebbendes opgestel is.

Die landbou se eerste kode is in 2012 gepubliseer.

In 2013 is nuwe voorgestelde generiese SEB-kodes afgekondig (wat op 1 Mei 2015 in werking getree het), waarna sektore hul eie kodes daarby moes aanpas.

Die AgriSEB-handvesraad het sedert 2013 taai onderhandelinge daaroor gehad.

Organisasies, soos Agbiz, Agri SA en die TLU SA, is genooi om deel van die raad te wees.

Me. Lindie Stroebel, voormalige hoof van landboubesigheidsinligting by Agbiz, was baie betrokke daarby en Nel het ook namens Agbiz in die raad gedien.

Grondhervorming

Daar was groot druk dat grondhervorming ingesluit moes word. Danksy diegene wat daarteen baklei het, was dit gelukkig nie deel van die voorgestelde kode wat in April 2016 by die Departement van Handel en Nywerheid ingedien is nie.

Intussen het die departement me. Zodwa Ntuli aangestel as waarnemende kommissaris van die SEB-kommissie, wat toesig hou oor die inwerkingstelling van die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging.

Sy het middel 2017 voorgestel dat 'n boer of landbou-onderneming wat deur 'n grondeis geraak word, wat amptelik erken en in die Staatskoerant afgekondig is, kwytgeskeld moet word van die meting van die eienaarskapelement van SEB.

Sy het ook voorgestel dat dit onnodig is om 'n spesiale fonds vir ondernemingsontwikkeling op die been te bring, aangesien dit reeds deur ander bedryfsorganisasies en maatskappye gedoen word.

Nel sê Agbiz het albei wysigings verwelkom.

Met dié wysigings is die kode deur die Kabinet goedgekeur, toe is dit deur die departement afgeteken, en daarna op 8 Desember in die Staatskoerant gepubliseer.

Nel sê Agbiz het wél deurentyd die standpunt gehandhaaf dat daar eintlik twee kodes moet wees: een vir boere en een vir landbousake-ondernemings.

Tydsraamwerk vir sertifikaat

Dit duur sowat 6 tot 8 weke van die begin van 'n verifikasieproses tot die uitreik van die sertifikaat.

Nel sê dit is egter van kardinale belang dat ondernemings die vereistes behoorlik evalueer en voor die einde van hul finansiële jaar in werking stel.

'n Sertifikaat is vir 12 maande geldig.

Eienaarskap en bestuur word op die datum van verifikasie gemeet en die ander drie elemente berus op die state van die jongste finansiële jaar.

NAVRAE: Mnr. Melcus Nel, sel 082 448 0356, e-pos: melcus@signa.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot