AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Agriseta gee groen lig vir webkollege

akkreditasie
Mnr. Howard Blight. Foto: Liza Bohlmann
Mnr. Howard Blight. Foto: Liza Bohlmann
Agricolleges International, die nuwe e-studieplatform wat deur boere op die been gebring word vir landbou-spesifieke opleiding van werkers en voornemende plaasbestuurders, gaan sy eerste vyf kursusse in Maart 2018 begin aanbied.

Dit volg nadat die sektorale onderwys-en-opleidingsowerheid AgriSETA in Desember aangekondig het dat die kollege geakkrediteer is as opleidingsinstellings in die landbousektor.

Die vyf kursusse gaan studente in staat stel om ’n NQF4-plantproduksiesertifikaat te behaal. Die kursusse is toegespits op die verbouing van makadamias, sitrus, avokado’s, tafeldruiwe en mielies.

Daar word ook gewerk aan sillabusse vir 40 kort kursusse vir die kommersiële gewasse wat in Suid-Afrika verbou word. Hierdie kursusse sal stelselmatig van nou tot in 2020 ingefaseer word.

Dié wolkgebaseerde landboukollege het ontstaan uit die behoefte van ’n groep boere by Tzaneen in Limpopo om ’n landboukollege te bou vir die provinsie se plaaswerkers.

Die bouplanne is egter vroeg in die beplanningsfase verruil wolkgebaseerde of e-leerplanne wat dit moontlik maak om studente enige plek ter wêreld teen ’n fraksie van die koste op te lei. Die Universiteit Stellenbosch het intussen sy gewig agter die kollege gegooi en help om geakkrediteerde leerplanne daar te stel.

Mnr. Howard Blight, wat aan die hoof van Agricolleges International se stuurkomitee staan, sê hy is in die wolke oor die akkreditasie wat dit nou moontlik maak vir leerders wat in 2017 gematrikuleer het, om hul studie in 2018 voort te sit en so gou moontlik vaardighede te verwerf waarmee hulle tot die landbousektor kan toetree.

Daar is ’n groot behoefte aan landbougerigte opleiding en onderrig in Suid-Afrika. Teen November 2017 het meer as 900 studende reeds aansoek gedoen om toelating tot Agricolleges International.

Die instelling hoop om uiteindelik voorgraadse studente in verskillende landboudissiplines op te lewer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.62
+0.1%
Rand - Pond
24.58
+0.0%
Rand - Euro
21.12
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.96
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,006.73
+0.3%
Palladium
1,399.09
+1.6%
Goud
1,979.62
+0.1%
Silwer
23.92
+0.2%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
70,656
0.0%
Alle aandele
75,783
0.0%
Hulpbronne 10
68,962
0.0%
Industriële 25
102,956
0.0%
Finansiële 15
14,630
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot