AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Al Mawashi se vierde verskeping vertrek

akkreditasie
Al Messilah, Al Mawashi se skip, waarna die NDBV as 'n “geroeste emmer” verwys. Foto: Verskaf
Al Messilah, Al Mawashi se skip, waarna die NDBV as 'n “geroeste emmer” verwys. Foto: Verskaf
Ondanks voortslepende openbare beskuldigings en teenbeskuldigings tussen die lewendehawe-uitvoerder Al Mawashi en Suid-Afrika se nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ’n besending van 56 000 skape, 800 beeste en 178 bokke vandag aan boord van die gespesialiseerde veevervoerskip Al Messilah uit Oos-Londen vertrek.

Dit is Al Mawashi se vierde besending vee vanaf Suid-Afrika sedert einde 2019.

Die diere word van groot- en kleinskaalse veeboere in hoofsaaklik die Oos-Kaap gekoop. Hulle word dan by Al Mawashi se Castledale-voerkraal by Berlin gevoer voordat hulle padlangs na Oos-Londen vervoer word waar hulle op die skip gelaai word vir bestemmings in die Midde-Ooste.

Die NDBV het al sonder sukses ’n hofbevel probeer verkry om sulke uitvoer permanent te verbied. Die NDBV beweer die diere word op die skip mishandel.

In ’n verklaring oor Al Mawashi se jongste uitvoerbesending beweer die NDBV dat ’n hofbevel die vereniging se inspekteurs op die Oos-Londen-hawe beperk het tot “slegs vier op die dok”; dat drie inspekteurs slegs 45 minute op ’n slag aan boord van die Al Messilah by sy vasmeerplek kon gaan elke keer nadat 5 000 diere gelaai is; en dat “honderde diere” uit die uitvoerproses gehaal moes wees “op die eerste dag alleen”.

In reaksie beskuldig Al Mawashi die NDBV daarvan dat hy “weer vals en misleidende bewerings” oor die maatskappy se jongste besending van lewende diere maak.

Al Mawashi herhaal sy standpunt dat dit vir die maatskappy kommersieel onsinnig sou wees om nie die gesondheid en welstand van diere wat lewend uitgevoer word, te prioritiseer nie. Met die vorige drie besendings uit Suid-Afrika was die vrektesyfer “minder as 1%”, wat goed vergelyk met die syfer van 3,5% van Suid-Afrikaanse kommersiële veeboere as standaard stel vir hul eie plase en voerkrale.

Die maatskappy sê die berekening van voldoende ruimte vir diere aan boord van die Al Messilah is wetenskaplik gedoen. Die verwydering van siek of beseerde diere voordat hulle op die skip gelaai is, dui op goeie dieresorgpraktyk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.5%
Rand - Pond
19.46
-0.2%
Rand - Euro
17.38
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,647.08
-0.8%
Silwer
18.65
-1.3%
Palladium
2,164.00
+0.6%
Platinum
862.00
-0.5%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,986
-0.7%
Alle aandele
63,386
-0.7%
Hulpbronne 10
59,277
+2.4%
Industriële 25
77,146
-1.8%
Finansiële 15
13,803
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot