AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Al Mawashi slaag daarin om NDBV se webwerf te stuit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al Messilah, Al Mawashi se skip, waarna die NDBV as 'n “geroeste emmer” verwys. Foto: Verskaf
Al Messilah, Al Mawashi se skip, waarna die NDBV as 'n “geroeste emmer” verwys. Foto: Verskaf
Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se webwerf is Dinsdag opgeskort nadat Al Mawashi SA ’n klag teen dié vereniging aanhangig gemaak het.

Luidens ’n verklaring deur Al Mawashi SA het die maatskappy die NDBV by die internetdiensverskaffersvereniging van Suid-Afrika (Ispa) aangekla omdat die vereniging Ispa se gedragskode oortree het deur misleidende en lasterlike bewerings op sy webwerf te plaas.

Die Suid-Afrikaanse bedienermaatskappy Xneelo het die NDBV se webwerf gister opgeskort. Die NDBV het sedertdien sy webwerf geskuif na ’n buitelandse bediener waar dit nie aan Ipsa se gesag onderhewig is nie.

Die NDBV het self op sy Facebookblad bevestig dat ’n nuwe webwerf na aanleiding van Al Mawashi SA se klagte geskep is. Volgens ’n plasing op die NDBV se Facebookblad meen die vereniging dat geen misleidende of lasterlike bewerings op sy webwerf verskyn het nie en daarom verskyn al dieselfde inhoud wat na Al Mawashi verwys, op die nuwe webwerf.

Mnr. JP Roodt, woordvoerder by Al Mawashi SA, sê die NDBV het verkies om die gesag van Ispa te omseil. “Ons meen dat hierdie roete net so ernstig is soos ’n verraaier wat van die owerhede probeer vlug. Pleks daarvan om die gevolge van al die tooisels, leuens en waninligting oor die uitvoer van lewende hawe te dra, verskuif die NDBV se webwerf na die buiteland.”

Roodt sê Al Mawashi SA bly bekommerd oor die feit dat die NDBV nie sy misleidende en lasterlike inhoud kan verdedig nie. Dit bring volgens hom die NDBV se geloofwaardigheid in gedrang.

“Hoewel die NDBV in korrespondensie aan Xneelo aangedui het dat dit van plan is om die hooggeregshof te nader, het dit nie gebeur nie. Ons meen dat die NDBV baie goed geweet het dat die hof sou vra vir bewyse dat die inhoud op die NDBV se webwerf nie ’n wesenlike wanvoorstelling is nie sodat die hof Ipsa se kennisgewing om die webwerf te sluit van die hand kon wys. Pleks daarvan het die NDBV vir Ispa se jurisdiksie weggehardloop.”

Hy sê dat Xneelo se opskorting van die NDBV se webwerf ’n belangrike oorwinning vir Al Mawashi SA en die belanghebbendes in die uitvoer van lewende hawe is. “Die NDBV se besluit om sy webwerf buite die bereik van Suid-Afrika se owerhede te skuif spreek harder as woorde. Die NDBV is skuldig bevind oor sy webwerf vol waninligting oor die uitvoer van lewende hawe.”

Hy sê die NDBV se webwerf is nou op ’n Google-bediener en dat Al Mawashi SA van plan is om die saak verder te voer. “Google bied platforms waarop misleiding aangemeld kan word. Ons sal aanhou veg vir ’n afdwingingsbevel sodat die NDBV sommige misleidende en lasterlike inhoud oor Suid-Afrikaanse uitvoer van lewende hawe van sy webwerf verwyder.

“Die NDBV behoort verantwoordelik op te tree en op te hou om die Suid-Afrikaanse publiek oor die uitvoer van lewende hawe te mislei.”

Volgens die NDBV is die voorval met hul regspan bespreek en is hulle van plan om die hof daaroor te nader.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
+2.1%
Rand - Pond
21.13
+1.0%
Rand - Euro
18.19
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,796.82
-0.1%
Silwer
23.09
-0.3%
Palladium
1,916.12
+0.9%
Platinum
1,025.62
+0.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,701
+0.7%
Alle aandele
74,848
+0.7%
Hulpbronne 10
74,799
+1.1%
Industriële 25
91,627
+0.0%
Finansiële 15
15,705
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot