AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Amerika bied veilige hawe vir SA se sitrus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sagtevrugte bestem vir die Filippynse mark word in die Durbanse hawe geïnspekteer. Foto: Verskaf
Sagtevrugte bestem vir die Filippynse mark word in die Durbanse hawe geïnspekteer. Foto: Verskaf
Terwyl Suid-Afrikaanse sitrus tans baie struikelblokke op pad na uitvoermarkte moet oorkom, is daar ’n geleentheid om Amerika as uitvoermark te ontwikkel en marktoegang tot dié streek te optimaliseer, sê mnr. Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SASKV).

Chadwick sê Amerika bied ’n welkome, veilige hawe te midde van bedreigings vir sitrusuitvoer na verskeie ander markte, onder meer Rusland en Oekraïne vanweë die oorlog tussen dié twee lande, asook die Europese Unie (EU) waar omstrede nuwe regulasies vir die beheer van valskodlingsmot onlangs ingestel is.

Chadwick sê dié regulasies, ingevolge waarvan onder meer Suid-Afrikaanse lemoene kouesterilisasie moet ondergaan voor dit na die EU verskeep word, bedreig toekomstige besendings van Suid-Afrikaanse lemoene na die streek.

“Albei dié kwessies lig die belangrikheid van geleenthede vir toegang tot verskeie markte uit, ter wille van ander uitvoermarkte te hê waarheen vrugte in sulke omstandighede herlei kan word.”

Hy sê die uitbreiding van marktoegang tot Amerika sal ook noodsaaklik wees vir die sitrusbedryf se groei wat beraam word op 500 000 bykomende ton sitrus in die volgende drie tot vyf jaar. “Dit het die potensiaal om miljarde meer buitelandse geld in te bring en duisende nuwe werkgeleenthede te skep. Sonder uitgebreide toegang, sal die bedryf gedwing word om ander markte te oorversadig, wat laer pryse en minder winste vir kwekers tot gevolg sal hê.”

Suid-Afrika het verlede jaar 26 415 palette sitrusvrugte na Amerika uitgevoer, spesifiek 1 674 palette pomelo’s, 63 palette suurlemoene, 9 948 palette Navel-lemoene en 14 730 palette sagte sitrus. Dié getalle sal na verwagting toeneem soos die seisoen vorder. Verlede jaar is ’n totaal van 29 594 Suid-Afrikaanse sitrus na Amerika uitgevoer vergeleke met 22 204 ton in 2020.

Volgens Chadwick het sitruskwekers in die Wes- en die Noord-Kaap ’n rekordgetal van 88 000 ton vrugte na Amerika uitgevoer. ’n Bykomende 75 000 ton pomelo’s en sagtevrugte kan in die volgende drie jaar daarby gevoeg word wat die potensiaal het om 3 750 nuwe werkgeleenthede in die bedryf en meer as R1 miljard in uitvoerinkomste te skep.

“Ongelukkig sal hierdie groei slegs moontlik wees as kwekers in ander provinsies ook toegang tot die Amerikaanse mark verkry, wat vereis dat ’n vertraagde reël tussen die regerings gefinaliseer word – ’n proses wat reeds vir die afgelope drie jaar sloer.

“Die SASKV wil plaaslike sitruskwekers se toegang tot die Amerikaanse mark uit te brei en sal aanhou om dringende oplossings en politieke intervensie te versoek om die handelsreëls te finaliseer wat tans die groei van Suid-Afrikaanse uitvoergroei na die streek te belemmer.

“Dit is duidelik dat ons bedryf die potensiaal het om tot veel groter buitelandse inkomste aan ons sukkelende plaaslike ekonomie by te dra oor die volgende paar jaar. Om dit te behaal, sal dit ’n aantal sleutelmarkte oor die kort termyn moet verkry, behou en optimaliseer sodat die verwagte groei in sitrusproduksie oor die volgende paar jaar deur uitvoermarkte geabsorbeer kan word. Dit sal die bedryf ook in staat stel om veerkragtig te wees in terme van eksterne gebeurtenisse wat buite ons beheer is.”

Hy sê die SASKV bly verbind tot deur samewerking met die nasionale regering, Suid-Afrikaanse ambassades en ander relevante owerhede enige versperrings tot nuwe markgeleenthede te verwyder en sodoende aan te hou om Suid-Afrikaanse landbou-uitvoere te bevorder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
-0.0%
Rand - Pond
24.28
-0.0%
Rand - Euro
21.05
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.85
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,026.75
-0.3%
Palladium
1,420.13
-0.7%
Goud
1,946.83
+0.0%
Silwer
23.25
-0.3%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,408
0.0%
Alle aandele
76,591
0.0%
Hulpbronne 10
67,860
+0.6%
Industriële 25
106,212
-0.1%
Finansiële 15
14,578
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs die see te...
Kom ons lag en dans saam op die lied van die lewe!
Lewe skuld my niks. Ek is lief vir die Here! Ek is 'n netjiese, plat-op-die-aarde mens wat hou van lekker lag! Om uit my maag te kan lag en lekker laf te wees, is 'n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot