AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Amerika verwag kleinste mielie-oes in vier jaar

akkreditasie
Die foto is sowat drie dae ná die laaste groot reën in die omgewing van des Moines in Iowa geneem. Foto: Vida Booysen
Die foto is sowat drie dae ná die laaste groot reën in die omgewing van des Moines in Iowa geneem. Foto: Vida Booysen
Swaar reën in die Midde-Weste van Amerika – die vernaamste mielieproduserende streek in dié land – het mielie-aanplantings vertraag en die kleinste Amerikaanse mielie-oes in vier jaar word voorspel.

Die Amerikaanse departement van landbou het bekend gemaak dat boere teen 9 Junie nog net 83% van hul beplande hektaar geplant het, teenoor 99% in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Die departement het sy oesskatting na 348 miljoen ton verlaag, wat 9% laer is as die skatting in Mei.

In die stad Atlanta in die deelstaat Georgia is die meeste reën op een dag tot dusver aangeteken toe meer as 100 mm verlede Saterdag gemeet is.

Mnr. Luan van der Walt, ekonoom van Graan SA, sê die Amerikaanse skatting wat met sowat 34,3 miljoen ton vanaf die vorige skatting verlaag is, is ondersteunend tot pryse in die wêreldkonteks. “Die toename in internasionale pryse sal ook plaaslike pryse stut, omdat dit ook die pariteitspryse ondersteun. Suid-Amerikaanse pryse het in hierdie stadium ’n groter invloed op die plaaslike mark as die Amerikaanse prys, omdat Suid-Afrika eerste van Suid Amerika (Argentinië en Brasilië) af invoer.”

Van der Walt sê die invoer is veral ten opsigte van die Wes-Kaapse kusgebiede. “Invoerpariteit vanaf Suid-Amerika is in hierdie stadium die grootste aanspoorder van ons plaaslike pryse. Die swakker produksie in Amerika stut die Amerikaanse pryse, wat weer ander internasionale pryse ondersteun. Suid-Amerikaanse pryse het nie so skerp toegeneem soos die Amerikaanse prys nie, omdat goeie oeste hierdie seisoen gerealiseer het.”  

Volgens die SA Graaninligtingsdiens se voorneme vir mielie-invoer beoog handelaars om van middel Mei tot die laaste week van Julie 88 121 ton geelmielies na Suid-Afrika in te voer. In dieselfde tyd word beoog om 110 615 ton witmielies en 47 327 ton geelmielies uit te voer.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.47
-0.4%
Rand - Pond
22.59
-1.0%
Rand - Euro
19.76
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
980.14
+1.2%
Palladium
1,409.55
-0.1%
Goud
1,980.46
-0.5%
Silwer
22.43
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,273
+1.9%
Alle aandele
73,742
+1.7%
Hulpbronne 10
65,184
+3.7%
Industriële 25
98,882
+1.9%
Finansiële 15
15,028
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot