AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8529
-33,00
CORN
17 Aug
-
4015
-47,00
SOYA
17 Aug
-
8705
-40,00
SUNS
17 Aug
-
10912
59,00
WEAT
17 Aug
-
6890
6,00
WMAZ
17 Aug
-
4320
-34,00
YMAZ
17 Aug
-
4235
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Angolese boere woeker met piesangs

Angola beleef ? astronomiese toename in die produksie van piesangs.

Angola voer die meeste van sy voedsel in, maar produseer deesdae genoeg piesangs om in die plaaslike vraag te voorsien. Dié vrug is die eerste kommersiële oeskultivar waarvan ’n oorskot sedert die burgeroorlog in 1975 geproduseer is, berig Reuters.

Voor die 27 jaar lange oorlog was Angola op twee na die grootste koffie-uitvoerder ter wêreld. Suiker en katoen is ook uitgevoer. Paaie en brûe is egter in die konflik verwoes en landbougrond het gewemel van landmyne.

Hoewel daar sedert 2002 vrede heers, voer stedelinge steeds meer as 90% van hul voedsel in.

Die astronomiese toename in piesangproduksie is danksy die herstel van ’n koloniale besproeiingstelsel in Caxito, slegs 50 km van Luanda, die land se grootste stad.

Vandat die terrein van 2 500 ha besproei word, kon boere hul produksie meer as verdriedubbel – van 76 000 ton in 2012 tot 247 000 ton in 2013, berig die nuusdiens. Van die vrugte word selfs na die Demokratiese Republiek van die Kongo uitgevoer. Piesangs is ’n heeljaargewas in dié tropiese streek, maar moet konstant water kry.

Hoewel die skema, wat deur Chinese gefinansier word, ’n seldsame landbousuksesstorie is, sal dit ander boere ’n sprankie hoop gee dat die ekonomie nie van olie afhanklik hoef te wees nie, maar gediversifiseer kan word. Die regering se kritici sê weens baantjies vir boeties en korrupsie onder die elite in die oliebedryf is daar nie juis ’n motivering om in nuwe sakesektore risiko’s te loop nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.67
-1.7%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.94
-1.6%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,761.22
-0.8%
Silwer
19.74
-2.0%
Palladium
2,139.00
-1.0%
Platinum
925.00
-1.4%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.3%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurmens
Ek is n natuur mens wat hou van die buitelewe. Ek is n God's kind. Baie lojaal en liefdevol. Ek is hou van gesels en romanse
Twee halwes maak een!
Eks lewenslustig, betroubaar, hardwerkend (een man vrou) energiek en hou van uitdagings. Ek hou van kosmaak, diere, mense en kinders. Eks n netjiese vrou en kyk mooi na myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot