AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Ayanda Kanana word nuwe hoof van Halls Fresh Produce

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Ayanda Kanana. Foto: Verskaf
Mnr. Ayanda Kanana. Foto: Verskaf
Halls Fresh Produce het ’n bekende in varsproduktekringe as sy nuwe hoof aangestel.

Mnr. Ayanda Kanana, voormalige uitvoerende hoof van die Land Bank en die Johannesburgse varsproduktemark, is met ingang 1 Junie vanjaar as nuwe uitvoerende hoof van Halls Fresh Produce (HFP) aangestel.

Kanana was van Maart 2020 tot April 2022 die uitvoerende hoof van die Land Bank. Nadat die bank lank sonder ’n heeltydse hoof was, moes Kanana dit deur ’n moeilike tyd lei omdat die bank nie meer sy verpligting kon nakom nie kort nadat Kanana daar begin werk het.

HFP sê in ’n verklaring hy neem die leisels oor by me. Tracey Davies, wat bevorder is tot besturende groepsdirekteur van die Halls-groep. Kanana is ’n geoktrooieerde rekenmeester en voormalige ouditeur. Hy is in 2019 as die uitvoerende hoof van die jaar in die openbare sektor aangewys.

Kanana sê dit is vir hom ’n eer om hom by Halls aan te sluit. Ná 10 jaar in die openbare sektor was hy op soek na ’n tuiste waar hy sy passie vir die bou ’n suksesvolle organisasie en sy liefde vir die landbou kon integreer.

“In Halls het ek ’n organisasie gevind wat waardegedrewe is, gebou is op etiese korporatiewe beginsels, en wat sy teenwoordigheid plaaslik en internasionaal uitbrei.” Hy sien uit na die geleentheid om met leiers internasionaal te werk.

Davies sê Kanana is nie net iemand met ’n nederige benadering, lewensvreugde en professionele vaardighede nie, maar het ook die sterk mensgerigte vermoë wat nodig is om die samewerking en sinergie te skep wat in die Halls-span nodig is op die vier vastelande waar die groep kantore het.

Die Halls-groep is ’n 130 jaar oue familie-onderneming wat, bykomend tot sy varsproduktesake, ook beduidende belange in eiendomsontwikkeling en die farmaseutiese, tegnologie- en finansiëledienstesektor het.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.60
-0.5%
Rand - Pond
22.80
-0.3%
Rand - Euro
20.04
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.43
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
979.10
-0.5%
Palladium
1,405.76
-0.8%
Goud
1,967.07
-0.6%
Silwer
22.47
-0.3%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot