AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Basta met sampioenbiltong en plantgebaseerde wors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Vleisalternatiewe mag nie produkname gebruik wat vir verwerkte vleisprodukte voorgeskryf en gereserveer word nie, sê die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Deesdae is dit nie ongewoon om verby ’n winkelrak te stap en produkte soos vegetariese biltong, plantgebaseerde frikkadelle of selfs vegan-hoenderrepies te sien nie.

Luidens ’n verklaring deur die departement is die benaming van dié produkte nie in ooreenstemming met ’n bepaling in Regulasie 1283 wat die klassifisering, verpakking en merk van verwerkte vleis vir verkoop in Suid-Afrika reguleer nie.

Ingevolge dié regulasie verwys “verwerkte vleis” na enige vleis wat enige aksie ondergaan het wat sy oorspronklike toestand aansienlik verander, onder meer verhitting, droging, fermentering of marinering. Rou verwerkte vleis word nie hierby ingesluit nie.

Luidens die departement se verklaring sal die voedselveiligheidsagentskap verwerkte vleisprodukte ondersoek en ingevolge afdeling 8 van die Wet op Landbouproduktestandaarde (Wet 119 van 1990) beslag lê op enige vleisalternatiewe produkte wat produkname gebruik wat vir verwerkte vleisprodukte gereserveer is.

Mnr. Gerhard Schutte, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê die organisasie verwelkom die departement se verklaring. “In die rooivleisbedryf sê ons altyd die verbruiker is koning en koningin en moet behoorlik ingelig wees. Dit is baie misleidend dat vleisalternatiewe hierdie tipe jargon, wat aan die vleisbedryf gekoppel word, gebruik om hul eie produkte te bevoordeel.”

Hy sê die bedryf sal ook moet toesien dat die regulasies rondom die benaming van produkte toegepas word en selfregulering toepas as probleme opgemerk word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot