AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

BAT se skenking aan SAID ‘kommerwekkend’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Te midde van bewerings oor korrupsie, staatskaping en geldwassery deur British American Tobacco (BAT) wat onlangs op die lappe gekom het, sê die Fair Trade Independant Tobacco Association (Fita) dit is kommerwekkend dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ’n skenking van toerusting van miljoene rande van BAT aanvaar het.

Mnr. Sinenhlanhla Mnguni, voorsitter van Fita, sê luidens ’n verklaring dat mnr. Edward Kieswetter, SAID-kommissaris, die beweegrede agter die SAID se besluit om dié toerusting te aanvaar, moet verduidelik.

“Hoewel ons alle pogings steun deur die staat en ander belanghebbendes om die smokkel en onwettige handel van sigarette hok te slaan, is ons vas oortuig dat die SAID, ongeag die motief vir die skenking en weens die mededingende aard van die tabakbedryf, nie moet voorkom of hy ’n spesiale verhouding met ’n enkele belanghebbende in die bedryf het nie.”

Volgens Mnguni was daar al in die verlede aanduidings van voorkeurbehandeling van sommige multinasionale maatskappye, onder meer die begeleiding van voertuie deur wetstoepassingsbeamptes, die teenwoordigheid van senior staatsamptenare by hul konferensies, kantore en fabrieke, en hul invloed op beleide en die handhawing van wet en orde.

“Die bewyse dui daarop dat die samewerking tussen multinasionale maatskappye en/of hul agente met staatsamptenare en departement teenstrydig is met artikel 5.3 van die Wêreldgesondheidsorganisasie se raamwerk vir tabakbeheer wat Suid-Afrika onderteken het nie.”

Volgens Mnguni is dit duidelik dat dié maatskappye hul samewerking met staatsamptenare en -liggame om onwettige tabakhandel hok te slaan, gebruik om invloed en toegang tot tabakbeheer te bekom. Hulle doen dit volgens Fita deur onder meer hulself as deel van die oplossing vir onwettige tabakhandel voor te doen.

“Ons doen daarom ’n beroep op die regering om te verseker dat alle staatsdepartemente en staatsamptenare hul interaksies met die tabakbedryf volgens die WGO se raamwerk uitvoer. Ons glo ook dat die dae dat multinasionale maatskappy die staat kan beïnvloed nou tot ’n einde moet kom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot