AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bedrog: Voormalige Tongaat Hulett-bestuurders, ouditeur in die hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tongaat Hulett verkoop sy suikerbedrywighede in Eswatini. Foto: Verskaf
Tongaat Hulett verkoop sy suikerbedrywighede in Eswatini. Foto: Verskaf
Voormalige bestuurders van Tongaat Hulett en 'n eksterne ouditeur wat van bedrog beskuldig word, het vandag in die hof verskyn.

Ses voormalige bestuurders van Tongaat Hulett tussen die ouderdom van 45 en 68 asook 'n eksterne ouditeur het vandag in die Durban-landdroshof op aanklagte van bedrog verskyn.

Hulle word daarvan beskuldig dat hulle van Maart 2015 tot September 2018 vermoedelik verkoopsooreenkomste vir grond terugdateer het. As gevolg daarvan het Tongaat Hulett ’n verlies van sowat R1,5 miljard gely.

Die saak sal verder deur die Durbanse eenheid vir ernstige kommersiële misdaad ondersoek word.

Me. Virginia Horsley, kommunikasiehoof by Tongaat Hulett, sê die maatskappy verwelkom hierdie ontwikkeling in die geregtelike proses en sal aanhou om met wetstoepassers saam te werk om te verseker dat geregtigheid geskied.

Sy voeg by dat siviele gedinge deur die maatskappy teen vier voormalige bestuurders aan die gang is. Tongaat Hulett sal mettertyd oor die vordering daarvan kommentaar lewer.

Tongaat Hulett het vroeër vanjaar aangekondig dat siviele eise van gesamentlik R450 miljoen en strafregtelike klagte reeds vroeër ingestel is teen voormalige senior bestuurders wat na bewering doelbewus die maatskappy se finansiële prestasie vir verskeie jare te hoog aangegee het.

* Netwerk24 berig intussen dat die beskuldigdes op borgtog van R30 000 elk vrygelaat is en 11 April weer in Durban se speslishandelshof sal verskyn.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+1.0%
Rand - Euro
18.17
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,775.55
+0.4%
Silwer
22.44
+0.9%
Palladium
1,860.50
-0.9%
Platinum
1,000.66
+0.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,466
-0.1%
Alle aandele
74,618
-0.1%
Hulpbronne 10
74,210
-0.8%
Industriële 25
91,345
-0.2%
Finansiële 15
15,757
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot