AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Beefcor mag deel word van die Al Mabroor-stal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Andries Gouws
Ter illustrasie. Foto: Andries Gouws
’n Beleggingsmaatskappy met belange in die beesvleiswaardeketting mag die vleisverskaffer Beefcor koop.

Al Mabroor Agri, ’n afdeling van die Al Mabroor-beleggingsmaatskappy wat dit vir Moslem-sakelui moontlik maak om in projekte te belê wat ooreenstemming is met die sjaria-voorskrifte, het pas by die mededingingskommissie toestemming gekry om die beesvleismaatskappy Beefcor te koop.

Al Mabroor het die landbousektor in 2014 betree as ’n nuwe belanghebbende in kommersiële beesboerdery en in die voerkraalbedryf met die samewerking van Douglas Beef in die Noord-Kaap.

Tans besit die maatskappy omtrent 55 000 beeste en lewer van 1 000 tot 1 200 diere per week aan ’n slagplaas. Beeste word ook reg oor die land op veilings verkoop.

Die kommissie sê luidens ’n verklaring dat albei maatskappye in die beesvleiswaardeketting betrokke is en dat hul samesmelting nie ’n noemenswaardige impak op mededinging in enige relevante mark sal meebring nie.

Albei partye het ingestem tot ’n moratorium op posbesnoeiings wat uit die samesmelting kan voortspruit om kommer oor werksverliese uit die weg te ruim.

Die partye het ook ingestem om ’n plan vir werknemeraandeelhouding toe te pas nadat die kommissie bevind het dat die samesmelting geen verbetering vir voorheen benadeelde persone ten opsigte van eienaarskap inhou nie. Hulle het ook ingestem om inisiatiewe te bevorder wat dit vir voorheen benadeelde boere moontlik sal maak om tot die formele sektor toe te tree en hul deelname uit te brei.

Al Mabroor het die afgelope jaar ook op klein skaal begin diversifiseer in skaapboerdery, makadamia- en groenteproduksie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.58
-0.3%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
20.00
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
968.58
-1.6%
Palladium
1,391.88
-1.8%
Goud
1,939.92
-2.0%
Silwer
22.29
-1.1%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot