AFGRI
BEAN
08 Des
-
9403
0,00
CORN
08 Des
-
4398,6
21,60
SOYA
08 Des
-
10558,8
58,80
SUNS
08 Des
-
10459,8
39,80
WEAT
08 Des
-
6700
37,00
WMAZ
08 Des
-
4815
2,00
YMAZ
08 Des
-
4420
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Begroting: Landbou-infrastruktuur kry aandag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Enoch Godongwana. Foto: GCIS
Mnr. Enoch Godongwana. Foto: GCIS
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se begroting vir die 2022-’23-boekjaar is net meer as R17 miljard.

Die herlewing van noodsaaklike landbou-infrastruktuur, verbeterde landbouproduksie, die versnelling van grondhervorming en die afhandeling van restitusie-eise is van die hoofprioriteite waarop die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor die mediumtermynbestedingsraamwerk (MTBR) gaan konsentreer.

Die departement se begroting vir die 2022-’23-boekjaar is net meer as R17 miljard.

Daar word beoog om oor die MTBR 10 000 voorligtingsbeamptes in diens te neem teen ’n koste van R936 miljoen via die toelae vir die omvattende landbousteunprogram.

Hierdie belegging sal gekomplementeer word deur die vernuwing van landbou-infrastruktuur. Die plan is om 21 varsproduktemarkte reg oor Suid-Afrika en vyf besproeiingskemas op te knap. Daar sal ook voortgegaan word om die geskiktheid en toestaan van staatsgrond, insluitend kommunale grond, vir produksie te bepaal. Altesaam R2,1 miljard word hiervoor in die ontwikkelingsprogram vir landelike infrastruktuur begroot.

Rakende die versnelling van grondhervorming mik die departement om op mediumtermyn 130 687 ha produktiewe landbougrond te bekom teen ’n geskatte koste van R3 miljard. Om dit te vermag is die gemengde finansieringsmodel aangeneem met R1,2 miljard vir hierdie finansiering wat deels uit ’n lening en deels uit ’n toelae bestaan. Groot klem word ook geplaas op meer navorsing om landbou-uitsette te verbeter.

Daar word verwag dat die Landbounavorsingsraad se totale besteding jaarliks teen ’n koers van 2,5% sal styg, vanaf R1,4 miljard in die 2021-’22-boekjaar tot R1,5 miljard in die 2024-’25-boekjaar. Altesaam R1,38 miljard is vir die 2022-’23-boekjaar begroot. Die Landboubemarkingsraad se besteding vir die 2022-’23-boekjaar word op R51,2 miljoen gereken en dié van die waardeerder-generaal R107 miljoen. Onderstepoort Biologiese Produkte kry R166,2 miljoen, die Ingonyama-trustraad kry R43,7 miljoen, die raad van toesig op die uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) kry R588 miljoen en die registrasierekening vir aktes net minder as R1 miljard. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+0.1%
Rand - Pond
20.89
+0.3%
Rand - Euro
18.03
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,785.51
-0.0%
Silwer
22.74
+0.1%
Palladium
1,856.64
+0.2%
Platinum
1,005.00
-0.2%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
67,999
+0.2%
Alle aandele
74,125
+0.2%
Hulpbronne 10
73,322
+0.2%
Industriële 25
91,293
+0.6%
Finansiële 15
15,544
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot