AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Begroting lyk belowend, maar uitvoering bly kwessie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Vanjaar se begrotingsrede blyk gewild te wees, maar volgens TLU SA sal die uitvoering daarvan die onvermybare kwessie wees.

Vanjaar se begrotingsrede is beslis ’n gewilde een met belowende aspekte, maar vir TLU SA bly die kwessie met enige plan die uitvoering, sê mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder by TLU SA.

Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, het vandag sy eerste begrotingsrede gelewer.

“Die minister sê al die regte dinge oor ekonomiese groei, belastingaansporings en sy beslistheid oor staatsinstellings. Vir ons kom dit egter altyd terug na uitvoering. Weens kaderontplooiing is daar ’n groot tekort aan kundigheid om idees tot uitvoering te bring.”

Hy sê die toevoeging van R8,7 miljard by die polisie se begroting is welkome nuus. “Dit is vir ons belangrik om die versekering te kry dat die geld na die regte kanale en mense gaan om ’n verskil te maak aan die misdaadsyfers.

“Weens korrupsie – waarna die minister verwys het – is daar steeds ’n groot mate van wantroue en onsekerheid. As die geld net na mense gaan wat eie gewin najaag, beteken dit heeltemal niks. Vir die geld om impak te maak, moet die polisie gesuiwer word.”

Hy lig uit dat Suid-Afrika nou maatskaplike toelaes aan meer as 46% van die bevolking betaal. “Wyle Dries Joubert het destyds gesê dat as jy in Afrika ’n tier opsaal, kan jy nooit afklim nie. Dit is waarmee ons nou te doen het met die maatskaplike toelaes. Weens die beleidsomgewing, swak ekonomiese groei en ongelooflik hoë werkloosheid is Suid-Afrika en sy inwoners in grootskaalse armoede vasgevang.

“Die toelaes kan eenvoudig nie net opgeskort word nie. Dit is egter reuse-uitgawe. Om eerlik te wees, as so groot deel van die bevolking afhanklik van die staat is, bevind ons ons reeds in ’n sosialistiese bestel, wat baie gevaarlik is.”

Volgens hom is die aksynsbelasting op drank ’n terugslag. “Die wynbedryf moes reeds heelwat terugslae weens covid-19-inperkings oorkom en dié verhoogde pryse gaan nog probleme skep.”

Van Zyl sê terwyl die begroting belastingsverligting insluit en die algemene brandstofheffing en padongeluksfondsheffing nie verhoog word nie, soek TLU SA ’n begroting wat die ekonomie sal stimuleer, en nie net stemme vir die ANC wil koop nie.

“Ons soek ’n begroting wat beleggings sal lok, wat die belastingbasis sal verbreed en mense uit die moeras van toelaes na die werkende ekonomie sal verplaas. Ons soek ’n sterk onderwysstelsel, wat inwoners lewer wat bou en bydra, nie plunder en brand nie.”

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.53
+0.9%
Rand - Euro
17.77
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.43
+0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,741.82
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,847.00
-0.5%
Platinum
992.00
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot