AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Behou die vrye mark en ondersteun georganiseerde landbou, sê Jannie Div

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Jannie de Villiers (links) het onlangs Kaapse graanboere gegroet. Saam met hom, van links, is dr. Pieter Taljaard, Graan SA se nuwe uitvoerende hoof, en mnre. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, en André Kirsten, Graan SA se verteenwoordiger in die Swartland. Foto: Amelia Genis
FOTO: AMELIA GENIS
Mnr. Jannie de Villiers (links) het onlangs Kaapse graanboere gegroet. Saam met hom, van links, is dr. Pieter Taljaard, Graan SA se nuwe uitvoerende hoof, en mnre. Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, en André Kirsten, Graan SA se verteenwoordiger in die Swartland. Foto: Amelia Genis FOTO: AMELIA GENIS
Graanboere moet hulle beywer vir die behoud van ’n vryemarkstelsel en die georganiseerde landbou ondersteun.

Graanboere moet hulle beywer vir die behoud van ’n vryemarkstelsel en die georganiseerde landbou ondersteun.

Só het mnr. Jannie de Villiers, wat einde Augustus as uitvoerende hoof van Graan SA uitgetree het, op Moorreesburg in sy groetboodskap aan boere van die Swartland gesê.

“Bly by die vrye mark. Dit was goed vir ons boere. Die mark maak ons partykeer seer, maar as ons vandag nog ’n stelsel van beheerrade gehad het, sou ons nie voedselsekerheid gehad het nie.”

Hoewel De Villiers ’n vryemarkstelsel ondersteun, erken hy dat die mark nie volmaak is nie. Dít maak die georganiseerde landbou so belangrik.

Die gedagte van ’n omvattende omkeerstrategie vir die koringbedryf sou nie tot uitvoer gekom het as alle belanghebbendes nie gesamentlik gesit het om te besluit hoe verskillende aspekte van die waardeketting verander kan word nie.

“Die georganiseerde landbou maak dat baie produsente steeds met ’n paar kopers op ’n gelyker basis kan onderhandel as wat individuele boere kan doen. Net so stel die werk wat Graan SA oor kunsmismonitering doen, boere in staat om teen groot maatskappye te praat as daar probleme met kunsmis is.”

Hy het Kaapse graanboere geloof vir die manier waarop hulle heffings betaal en dat hulle die waarde van ’n vrywillige heffing ingesien het toe dinge by die wintergraantrust begin skeefloop het. Geld uit die heffing help om navorsing wat die bedryf mededingend hou, te finansier.

Daar was nogal bedenkinge toe De Villiers in 2011 van die Meulenaarskamer na Graan SA oorgekom het en “6 000 baie kwaai base” moes begin dien. Die twee organisasies se lede het nie altyd dieselfde doelwitte gehad nie, dog die bre? konsensus is dat hy ’n beter bedryfsorganisasie agterlaat.

Hy beoog om by Graan SA se akademie vir leierskap betrokke te bly.

Hoewel Graan SA onder sy bestuur heelwat welslae behaal het, wens De Villiers hy kon sê finansiering aan swart boere is uitgesorteer. Ongelukkig sukkel dit steeds. Eweneens is die tempo waarteen nuwe kommersi?le boere die bedryf betree, te stadig.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.28
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.79
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot