AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9821,2
47,20
CORN
30 Mrt
-
4514,6
-15,40
SOYA
30 Mrt
-
8200
-43,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6676
-3,00
WMAZ
30 Mrt
-
3841
-10,00
YMAZ
30 Mrt
-
4055
-11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Bejaarde boer in Kuruman aangeval

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anton Gregory en sy skoonpa, Gawie Verreynne by ? veiling. Foto: Facebook/Erik Verreynne
Anton Gregory en sy skoonpa, Gawie Verreynne by ? veiling. Foto: Facebook/Erik Verreynne

Die slagoffer is Gawie Verreyne (93), die pa van Erik Verreynne, 'n bekende veearts in bewaringskringe, wat self in 'n hospitaal in Gauteng is vir 'n roetine operasie. Hy sê die voorval laat hom met “bekommernis, hartseer, woede, frustrasie en 'n gevoel van hopeloosheid.”

Sy neef, Gawie Gregory, ondersteun sy pa wat ook Gregory se oupa is, in die hospitaal. Gregory en sy pa, Anton Gregory, boer saam met Verreynne snr. op 'n plaas buite Kuruman.

Gregory vertel sy oupa is nog 'n baie aktiewe boer. “Op die dag van die voorval was hy dorp toe saam met 'n werker, Israel Kakutsi. Ek verneem hulle het buite die supermark naby die Oog parkeer, wat omstreeks 17:40 was. Israel het die trollie weggestoot nadat hulle die inkopies ingelaai het terwyl my pa in die voertuig ingeklim het. Sy deur was nog oop toe die aanvallers vir hom en Israel aangeval het. Israel vertel hulle het met my oupa gestoei, en toe val oupa uit die bakkie op die grond. Hy is op sy linkerwang gesteek en was erg bebloed. Dit lyk of my oupa se bankkaarte gesteel is, maar nie sy foon nie. Israel is met 'n mes gedreig, maar nie beseer nie. Die mans het weggehardloop en die familie is ontbied wat my oupa na die kliniek geneem het. Die personeel het vermoed sy wangbeen is gebreek en het hospitaalbehandeling aanbeveel. Ons het 'n ambulans ontbied om hom na Kimberley te bring, waar ons teen middernag aangekom het. Die operasie wat hy Donderdag moet ondergaan gaan lank wees, want daar is risiko’s aan verbonde.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.34
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
967.60
-0.1%
Palladium
1,433.34
-1.1%
Goud
1,966.16
+0.1%
Silwer
23.60
+1.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,407
+0.8%
Alle aandele
77,033
+0.7%
Hulpbronne 10
67,768
+1.7%
Industriële 25
103,774
+0.5%
Finansiële 15
15,680
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot