AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Bek-en-klouseer: 70 eiendomme ondersoek

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Altesaam 70 eiendomme en/of persele met moontlike skakels na spesifieke veilings en eiendomme waar bek-en-klouseer reeds bevestig is, word ondersoek om die omvang van die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo te bepaal.

Luidens die nuutste verklaring van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling en die tegniese taakspan gemoeid met die uitbreking is bek-en-klouseer nog net by 11 eiendomme en/of persele bevestig en sal opvolgondersoeke voortgaan. Voorkomende kwarantynmaatreëls is by 5 van die 70 eiendomme en/of persele opgehef nadat bek-en-klouseer nie daar gevind is nie.

“Geen verdere gevalle van die siekte is die afgelope week aangemeld nie, maar vee-eienaars en die publiek moet waaksaam bly vir enige kliniese tekens van die siekte by hul diere.”

Die departement hou by die verbod op die byeenkoms van diere met gesplete hoewe van twee of meer eiendomme, soos afgekondig in die Staatskoerant van 4 Desember 2019.

Die departement sê vee-eienaars moet die beweging van diere met gesplete hoewe inperk tot die omvang van die uitbreking ten volle vasgestel is. Vir noodsaaklike beweging moet kopers gesondheidsverklarings aanvra voordat diere gekoop word om die verspreiding van die siekte te voorkom.

Private veeartse word gevra om hul kliënte by te staan met die nodige gesondheidsverklarings wat aandui dat die kudde se oorsprong ondersoek is en dat geen teken van die siekte gevind is nie. Daar moet ook bewys word dat die diere reeds vir 28 dae voor die inspeksie op die plaas was.

“Dit bied ’n bykomende waarborg dat bek-en-klouseer nie vir die tydperk op die plaas ingebring is nie.”

Verder word afslaers gevra om te registreer by die landbouprodukte-agenteraad (Apac). Bykomende biosekerheidsmaatreëls vir geregistreerde afslaers word bespreek en sal bekend gemaak word sodra dit gefinaliseer word.

Boere word aangemoedig om vermoedelike gevalle van bek-en-klouseer by die naaste staatsveearts se kantoor of naaste veearts aan te meld vir verdere ondersoek. Eienaars wat diere gekoop het van eiendomme wat deur die siekte geraak word, word aangeraai om dit aan te meld by die provinsiale veeartsenyowerheid vir spoedige opvolgondersoeke. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dalk vind ek jou - my "Droomvrou".
My eie strewe na n mens wat stabiliteit, opregtheid en lojaliteit met n positiewe en gesonde uitkyk uitstraal, moet ook vanuit jou weerspieel. Lekker ontspanne geselsskap met n...
Ek soek na jou
Ek is 'n goeie luisteraar en help graag ander mense. Ek het 'n goeie hart en wil dit graag met iemand deel wat dit sal waardeer. Ek hou van dans en spandeer baie tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot