AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bek-en-klouseer brei uit by Marquard

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere het kennisgewings op plaashekke in die Oos-Vrystaat aangebring as deel van pogings om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk. Foto: Vida Booysen
Boere het kennisgewings op plaashekke in die Oos-Vrystaat aangebring as deel van pogings om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk. Foto: Vida Booysen
Nóg drie gevalle van bek-en-klouseer is op plase in die distrik Marquard in die Vrystaat bevestig.

Die nuwe gevalle kom voor op plase wat voorheen negatief getoets het vir die siekte, asook op een bykomende plaas wat deur die Vrystaatse departement van landbou, landelike onwikkeling en grondhervorming ondersoek is omdat daar vermoed is dat die siekte daar kan voorkom.

Luidens ’n verklaring wat die departement uitgereik het, is al die plase wat positief getoets het, onder kwarantyn geplaas om verdere verspreiding van die virus te verhoed.

“Daar word vermoed dat die twee plase wat voorheen negatief getoets het, op ’n heelwat latere tydstip besmet geraak het. Dit word verbind met hul nabyheid aan die ander plase waar positiewe gevalle aangemeld is,” lui die verklaring wat deur dr. Kristan Mojapelo, direkteur van veeartsenydienste, uitgereik is.

Hy sê die verspreiding van die besmetting tussen plase kan verband hou met diere wat onwettig verskuif is, die beweging van besmette voertuie of plaastoerusting en  die seldsame moontlikheid dat die virus in boere se keel skuil.

Die departement het aan  die nasionale departement voorgestel dat die huidige siektebeheergebiede in die Vrystaat heroorweeg word. Dit volg ná onder meer vertoë van organisasies soos Vrystaat Landbou dat distriksmunisipaliteite, wat soms honderde kilometers wyd strek, nie as afbakeningsmeganisme gebruik word om bek-en-klouseer op enkele plase in dorpsdistrikte te beheer nie. Boere en ander belanghebbendes  in die rooivleis-waardeketting trek noustrop in hierdie distrikte omdat geen vee vervoer mag word, behalwe na ’n abattoir om geslag te word nie. Veral die verbod op veeveilings strem almal se kontantvloei.

Volgens Mojapelo is die voorstel dat die siektebeheergebied vir die Fezile Dabi-distrik in geheel opgehef word, terwyl dit in die Thabo Mofutsanayna- en Lejwelepuswa-distrik tot plaaslike munisipaliteite beperk word waar die virus steeds aktief is. Indien die voorstel deur me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, aanvaar word, sal die siektebeheergebied tot die volgende plaaslike munisipaliteite beperk word: Maluti-A-Phofung (wat Bethlehem insluit), Setsoto (wat Ficksburg insluit) en Tokologo (wat Hertzogville insluit).

“Die voorstel word gekoppel aan wetenskaplike inligting wat toon dat die virus steeds aktief in hierdie munisipaliteite is,” lui die verklaring.

 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.8%
Rand - Pond
21.15
+0.6%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,775.19
+0.4%
Silwer
22.51
+1.2%
Palladium
1,873.60
-0.2%
Platinum
995.58
-0.5%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,559
+0.0%
Alle aandele
74,696
0.0%
Hulpbronne 10
74,111
-0.9%
Industriële 25
91,513
+0.0%
Finansiële 15
15,798
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot