AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bek-en-klouseer: ‘Ernstige implikasies’ vir rooivleisbedryf

akkreditasie
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Die jongste uitbreking van bek-en-klouseer in die land hou ernstige implikasies vir die plaaslike rooivleisbedryf in, sê mnr. Gerhard Schutte, hoofbestuurder van die Rooivleisprodusente-organisasie.

Hy sê die uitbreking wat in Februarie vanjaar in die distrik Vhembe in Limpopo voorgekom het, kon verhinder gewees het as die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf net R15 miljoen meer tot sy beskikking gehad het. Die geld sou aangewend word vir beter biosekerheidsmaatreëls, om grensdrade te herstel en om meer entstowwe teen die siekte te versprei.

Die nuwe uitbreking gaan beslis ’n nadelige impak op plaaslike rooivleispryse hê. Ekonome beraam dat die verlies aan potensiële inkomste weens die eerste uitbreking van bek-en-klouseer tot R1 200 per speenkalf beloop. Schutte meen dat dit die regering se verlies aan belasbare inkomste op sowat R420 miljoen te staan bring. “Dit is duidelik dat die onus uiteindelik op die private sektor gaan rus om homself te red.”

Die rooivleisbedryf beding vir ’n groter heffing van November 2020 af, wat sal kan help om biosekerheid te verbeter.

Die departement van landbou het gister luidens ’n verklaring bevestig dat kliniese tekens wat met bek-en-klouseer verband hou, onder vee op ’n plaas in die distrik Molemole in Limpopo gevind is. Die plaas val binne die voormalige bek-en-klouseervrye sone van Suid-Afrika. Monsters is geneem en navorsers van Onderstepoort het die voorkoms van bek-en-klouseer op 1 November bevestig.

Verdere toetse word gedoen om die stam van die virus te identifiseer om die waarskynlike oorsprong van die virus te bepaal, sê die departement. “Die betrokke plaas is onder kwarantyn geplaas. Kliniese ondersoeke van diere word gedoen om die voorkoms van die siekte op die betrokke plaas te bepaal. Maatreëls is toegepas om regstreekse of onregstreekse kontak tussen die verskillende groepe diere op die plaas te voorkom.”

Die beweging van die diere word ook nagespoor om die moontlike oorsprong van die virus te bepaal, asook om vas te stel waarheen die siekte reeds kon versprei.

Feite eers ondersoek

Dr. Pieter Vervoort, voorsitter van die nasionale dieregesondheidsforum, sê die organisasie sal oor die komende week saam met die Voerkraalvereniging, die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming, en die departement landbou in Limpopo werk om die totale omvang van die uitbreking vas te stel. “Ons weet nie op hierdie stadium hoe ernstig die probleem is nie, en of dit dieselfde virus is as wat in Januarie vanjaar uitgebreek het nie. Omdat die uitbreking op ‘n kommersiële plaas aangemeld is, glo ek egter dat die situasie makliker opgelos behoort te word as wat die uitbreking in die kommunale gebiede was.”

Dieselfde taakgroep wat tot Junie vanjaar aan die bek-en-klouseeruitbreking gewerk het, sal nou weer in die lewe geroep word om die jongste uitbreking te bekamp met Vervoort en dr. Mpho Maja, hoof van die departement van landbou se afdeling dieregesondheid, wat aan die hoof van die groep sal staan.

Vervoort wil nie bespiegel oor die oorsprong van die jongste uitbreking nie, maar sê dit sal deel uitmaak van die taakgroep se pligte. “Sodra ons al die feite op die tafel het, sal ons weer ’n plan beraam, dit tot uitvoer bring en die uitbreking bekamp.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.7%
Rand - Pond
19.46
-0.2%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,648.46
-0.7%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,167.21
+0.8%
Platinum
865.00
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,248
-0.3%
Alle aandele
63,640
-0.3%
Hulpbronne 10
59,553
+2.9%
Industriële 25
77,472
-1.3%
Finansiële 15
13,852
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot