AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bek-en-klouseer: Gedeeltelik opheffing van verbod oorweeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere het kennisgewings op plaashekke in die Oos-Vrystaat aangebring as deel van pogings om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk. Foto: Vida Booysen
Boere het kennisgewings op plaashekke in die Oos-Vrystaat aangebring as deel van pogings om die uitbreking van bek-en-klouseer te beperk. Foto: Vida Booysen
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oorweeg dit om die vervoerverbod op beeste op te hef in provinsies waar gevalle van bek-en-klouseer nog nie aangemeld is nie.

Die departement oorweeg tans weekliks die beskikbare syfers rondom die uitbreking van bek-en-klouseer, wat tot dusver aangemeld is in al die provinsies behalwe die Noord-, Wes- en Oos-Kaap. Gedurende die week van 18 tot 25 Augustus is 11 nuwe gevalle van die siekte bevestig – vyf in KwaZulu-Natal, vyf in die Vrystaat en een in Gauteng. Dit bring die totale aantal gevalle landwyd tot 127.

Luidens ’n verklaring deur die departement was dié gevalle reeds op die plase teenwoordig teen die tyd wat die verbod op die beweging van beeste aangekondig is en is sommige van die gevalle buurplase wat mekaar se diere kon aansteek. “Gegewe die inkubasieperiode en kliniese simptome wat eers later getoon word, sal die impak van die verbod eers oor twee weke duidelik word.”

Die departement betreur die ekonomiese impak wat die siekte op boerderye het en sê dat die instel van die verbod met die nodige erns geneem is om die impak daarvan op die veebedryf in die medium en lang termyn te verlig. “Die afgelope week is uiteenlopende boodskappe daaroor ontvang met sommige wat die besluit steun terwyl ander dit kritiseer. Die meerderheid van die boodskap steun die besluit en daarvoor bedank ons die bedryf.”

Me. Thoko Didiza, minister van die departement, het die afgelope week met premiere en amptenare in die KwaZulu-Natal en die Vrystaat ontmoet om die belangrikheid en impak van bek-en-klouseer op hul harte te druk en die steun van rolspelers te werf. Veeartsdienste tree ook voortdurend in gesprek met die departement en ander rolspelers.

Inentings op geaffekteerde eiendomme het ook die afgelope week voortgeduur met 19 000 beeste wat in Gauteng ingeënt is, 26 073 in Mpumalanga en 2 500 in KwaZulu-Natal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.3%
Rand - Euro
18.17
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.9%
Goud
1,795.21
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,921.50
+1.1%
Platinum
1,026.50
+0.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,692
+0.7%
Alle aandele
74,869
+0.7%
Hulpbronne 10
74,882
+1.2%
Industriële 25
91,581
-0.0%
Finansiële 15
15,707
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot