AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bek-en-klouseer: Minister kondig verbod aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dreyer sê ’n mens kan eintlik hoor hoe lekker die beeste in dié ruie somerdekgewasse wei. Sy somerdekgewasse word deur speenkalwers benut. Ooie wat in Maart of April lam, vaar weer baie goed op die winterdekgewasse ná die sojabone. As daar nog oor is, word dit ook deur speenkalwers in die winter benut. Foto:  Vida Booysen
Dreyer sê ’n mens kan eintlik hoor hoe lekker die beeste in dié ruie somerdekgewasse wei. Sy somerdekgewasse word deur speenkalwers benut. Ooie wat in Maart of April lam, vaar weer baie goed op die winterdekgewasse ná die sojabone. As daar nog oor is, word dit ook deur speenkalwers in die winter benut. Foto: Vida Booysen
Geen beeste mag van vandag af oor Suid-Afrika heen geskuif of vervoer word nie.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het Dinsdagmiddag aangekondig ’n verbod op die beweging van beeste is uitgereik.

Dit geld die hele land en duur vir 21 dae, maar sal wel weekliks hersien word.

Die verbod beteken ook geen beeste mag tussen eiendomme geskuif word nie, ongeag redes.

Die enigste uitsonderings op die verbod geld in gevalle waar veeartspermitte uitgereik is vir beeste wat regstreeks na geregistreerde slagpale vervoer word, asook vir slag vir rituele doeleindes.

“Beeste wat klaar by skoue of veilings is, en beeste wat reeds na die republiek op pad is, kry 48 uur nadat hul verkoop is om na hul finale bestemming vervoer te word. Die plaaslike staatsveeartse moet vir permitte in dié verband gekontak word,” sê Didiza.

Enige verbreking van die verbod sal as ’n strafregtelike oortreding hanteer word.

Die uitbrekings in Suid-Afrika staan tans op 116 en sluit in gevalle op plase, in voerkrale en in kommunale gebiede in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en die Vrystaat. 

“Die besluit is geneem om die verspreiding van bek-en-klouseer in Suid-Afrika te keer,” sê Didiza in die verklaring.

“Die minister gee erkenning aan die pogings deur boere, gemeenskappe en bedrywe om die onwettige beweging van diere vanaf vermelde positiewe gebiede te voorkom. Sy erken ook pogings om biosekerheidsmaatreëls te verbeter. Ongelukkig het die siekte aanhou versprei met 15 nuwe eiendomme en twee nuwe provinsies wat net oor die laaste twee weke uitbrekings van die siekte aangemeld het.”

Sy waarsku oortreders wat beeste onwettig vervoer, dat hulle vervolg sal word ingevolge die Wet op Dieresiektes (Wet 35 van 1984).

“Die minister erken die groot ontwrigting wat die verbod op die normale bedrywighede van verskeie sektore gaan veroorsaak. Om dié rede is die verbod slegs op beeste van toepassing, aangesien die beweging van beeste as die hoofoorsaak van die voortgesette verspreiding van die uitbrekings geïdentifiseer is.

“Die publiek word egter daaraan herinner dat alle diere met gesplete hoewe bek-en-klouseer kan versprei. Die skuif van skape, bokke, varke en wild moet ook met die nodige omsigtigheid hanteer word.”

Diere wat moontlike kliniese simptome toon, soos blase in die mond, mank beweeg of letsels op kloue het, moet luidens die verklaring onder geen omstandighede geskuif word nie. Veeartse in die private sektor, distriks- of staatveeartsenydienste kan gekontak word in gevalle waar mense vermoed diere het simptome.

Die verbod moet nog in die Staatskoerant afgekondig word. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,711.23
+0.7%
Silwer
20.93
+1.1%
Palladium
2,336.83
+5.1%
Platinum
925.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,431
+2.7%
Alle aandele
65,915
+2.6%
Hulpbronne 10
63,924
+3.7%
Industriële 25
79,452
+2.5%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot