AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9003
0,00
CORN
10 Aug
-
3985
0,00
SOYA
10 Aug
-
8727
0,00
SUNS
10 Aug
-
10323
0,00
WEAT
10 Aug
-
7058
0,00
WMAZ
10 Aug
-
4178
0,00
YMAZ
10 Aug
-
4167
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Bek-en-klouseer: NW-owerhede vasbeslote om uitbreking te takel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Dieregesondheidsowerhede in Noordwes werk hard om die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer vinnig onder beheer te bring.

Voortdurende toetsing van diere vir bek-en-klouseer is een van die metodes waarmee dieregesondheidsowerhede in Noordwes die uitbreking van dié aanmeldbare dieresiekte vinnig onder beheer wil bring.

Landbouweekblad het onlangs berig dat die aangemelde geval van bek-en-klouseer in Noordwes op ’n enkele stoetbeesplaas in die distrik Potchefstroom geïdentifiseer is. Hierdie en “ander verbonde plase” is onmiddellik onder kwarantyn geplaas.

In ’n verklaring het die Rooivleisprodusente-organisasie gesê hierdie geval van bek-en-klouseer ver buite die bestaande bestuursgebiede in Limpopo en KwaZulu-Natal is dalk te wyte aan beeste wat onverantwoordelik en onwettig uit daardie gebiede vervoer is.

Dr. Langa Madyibi, direkteur van veeartsenydienste in Noordwes, sê beeste wat op 18 Maart op ’n veiling in die distrik Potchefstroom gekoop is, was die bron van die siekte. Tot dusver het vier diere positief getoets vir bek-en-klouseer in die onmiddellike omgewing van die plaas waar die eerste geval bevestig is.

Altesaam 217 beeste, skape en bokke wat op die Potchefstroom-veiling verkoop is, is almal nagespoor. Madyibi sê die diere is na afloop van die veiling na die distrikte Vanderbijlpark, Westonaria en Kempton Park in Gauteng geneem sowel as die Vrystaat, asook na die distrikte Ventersdorp en Potchefstroom in Noordwes. Die betrokke plase is almal besoek. Die veeartsenydienste in Gauteng en Vrystaat is ingelig. Die name van die kopers is aan veeartsenydienste bekend.

Hy sê veeartsenydienste en ander owerhede het ’n gesamentlike bedryfskomiteevergadering gehou om planne op te stel vir padblokkades op paaie wat na veilings lei, sodat diere geïnspekteer kan word voordat hulle by veilings aankom.

Noordwes se veeartsenydienste het ook ’n versoek tot die departement van landbou en landelike ontwikkeling gerig om ’n ramptoestand weens die uitbreking van bek-en-klouseer te verklaar.

In ’n brief wat dr. Modupe Letsie, direkteur van veeartsenydienste in die Noord-Kaap, aan al dié provinsie se vee-afslaers en voerkrale gestuur het, beklemtoon hy dat die bevestiging van die siekte in die naburige Noordwes ’n groot risiko vir Noord-Kaapse boere inhou.

Hy doen ’n beroep op afslaers en voerkrale om geen diere na die Noord-Kaap te neem uit enige provinsie waar die bek-en-klouseer siekte bevestig is nie, asook om aan te dring op ’n amptelike gesondheidsklaringsertifikaat van die verkopers van vee uit ander gebiede. Enige tekens van bek-en-klouseer moet onmiddellik onder die aandag van die naaste staatsveeartskantoor gebring word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.60
-0.1%
Rand - Pond
20.06
-0.2%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,790.01
-0.2%
Silwer
20.44
-0.5%
Palladium
2,214.00
-0.4%
Platinum
931.00
-0.7%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot