AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8940
0,00
CORN
08 Aug
-
3920
0,00
SOYA
08 Aug
-
8653
0,00
SUNS
08 Aug
-
10306
0,00
WEAT
08 Aug
-
7140
0,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
0,00
YMAZ
08 Aug
-
4176
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Bek-en-klouseer: RPO praat boere moed in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Diegene wat bygedra het tot die verspreiding van bek-en-klouseer sal vervolg word, sê die Rooivleisprodusente-organisasie.

Die kenners waarmee hy tot dusver gepraat het, sê boere moet hoopvol wees dat die uitbreking van bek-en-klouseer in die binneland onder beheer gebring kan word, sê mnr. Gerhard Schutte, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).

Hy sê dit is moontlik om dié siekte te beheer indien dit in geïsoleerde gevalle voorkom en die RPO sal alles in hul vermoë doen om dit te doen.

Schutte sê die mense wat met die siekte “smokkel” sal nie net boetes opgelê word nie – hulle sal in die tronk gesit word. “Die bedryf het reeds aangedui dat heffings vir die nakoming van regulasies gebruik kan word om dit te doen. Ons gaan nie net niks doen nie, ons gaan hierdie ouens kry.”

Hy voeg by dat die stemboodskap wat gister die ronde gedoen het en beweer dat ’n noodtoestand weens die uitbreking moontlik aangekondig sal word, is onwaar en moet geïgnoreer word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.05
+0.1%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,794.40
+0.3%
Silwer
20.50
-0.9%
Palladium
2,225.50
-0.8%
Platinum
935.00
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman
Ek is opreg eerlik sagmoedig. Mense mens. Extrovert. Glo in goeie kommunikasie. Lief vir my Skepper. Maklik om oor die weg te Kom.
Wat jy sien is wat jy kry
Ek is 'n mamma van 2 (11jr en 12jr) , selfstandig, sin vir humor, hou van die buite lewe, hou van lewe geniet en net vry te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot