AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Bek-en-klouseer ruk SA, maar kalwers kom uit Botswana in

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Brand Republic
Ter illustrasie. Foto: Brand Republic
Speenkalwers uit Botswana is gisteraand steeds na Suid-Afrika ingevoer ten spyte van ’n verbod op die verhandeling van vee in vier van Suid-Afrika se noordelike provinsies.

Verskeie boere met wie Landbouweekblad op voorwaarde van anonimiteit gepraat het, kon bevestig dat die vol vrag speenkalwers deur die grenspos by Ramatlabana die land ingebring is. “Waarheen daardie kalwers gegaan het, weet niemand nie, maar dit voel soos ’n aanslag op die plaaslike veebedryf,” sê een van die boere. Die situasie laat kommer heers dat bewegingsbeheer nie voldoende toegepas sal word om die verspreiding van die siekte hok te slaan nie.

Daar is nog geen teken van padblokkades om die beweging van vee deur Limpopo te beheer nie. ’n Uitbreking van bek-en-klouseer in die provinsie is onlangs vir die tweede keer vanjaar bevestig.

’n Skrywe in Landbouweekblad se besit wys mnr. Mike Mhlengana, direkteur-generaal van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het ’n versoek tot die weermag gerig om ondersteuning te verleen ten einde padblokkades op te rig langs sleutelroetes vanaf Limpopo na Noordwes, Gauteng en Mpumalanga om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom.

Vyf boere in die omgewing van Vivo en Alldays met wie Landbouweekblad gepraat het, sê daar is nog geen padblokkades opgerig om die vervoer van vee te beheer nie. “Ons word verbied om ons vee na veilings te neem, maar daar is geen beheer om te verhinder dat vee verder geneem word nie,” sê een van die boere.

‘Net slagdiere mag vervoer word’

Die departement en die nasionale dieregesondheidsforum het vroeër vandeesweek gesê tot die huidige situasie gestabiliseer is mag lewende gespletehoefdiere nie verskuif word nie. Slegs gesonde diere wat dadelik geslag gaan word, mag vervoer word. Alle aankopers van vee moet seker maak die diere is vry van siektes, veral bek-en-klouseer.

Enige verhandeling van gespletehoefdiere moet van ’n veeartsenykundige sertifikaat vergesel word. Voertuie wat diere vervoer, moet deeglik ontsmet word – ver van ander diere – voor die volgende vrag diere gelaai word. Voertuie wat vee na abattoirs vervoer, moet ook ontsmet word voor dit die abattoirperseel verlaat.

Die departement waarsku dat diegene wat die verspreiding van bek-en-klouseer deur die beweging en vervoer van vee toelaat, siviel en strafregtelik vervolg kan word.

Enigeen wat dalk met die siekte in aanraking gekom het, moet ander klere en skoene aan te trek voor hy of sy met gesonde diere werk.

Vir bystand om die siekte te beperk, kan ’n plaaslike of staatsveearts gekontak word vir biosekerheidsriglyne of om ’n biosekerheidsplan vir die plaas op te stel.

Deur by die riglyne te hou en redelik en verantwoordelik op te tree, terwyl hulle op die hoogte van die situasie bly, kan die belanghebbendes help om die situasie te beredder.

Die departement en die nasionale dieregesondheidsforum het voorgestel dat alternatiewe opsies vir die verhandeling van vee oorweeg word. Dit sluit een-tot-een-transaksies van gespletehoefdiere (wild ingesluit), asook elektroniese veilings in, maar slegs indien alle biosekerheidsprotokolle, kwarantynstappe, veeartsenykundige sertifikate en naspeurbaarheidsregulasies gereed is voor die verhandeling plaasvind.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot