AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Bek-en-klouseer: Totale aantal aktiewe gevalle neem toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Versperring is opgerig op 'n plaas in die distrik Harrismith om toegangsbeheer toe te pas te midde van 'n uitbreking van bek-en-klouseer daar. Foto: George Galloway
'n Versperring is opgerig op 'n plaas in die distrik Harrismith om toegangsbeheer toe te pas te midde van 'n uitbreking van bek-en-klouseer daar. Foto: George Galloway
Daar is tans steeds 183 aktiewe gevalle van bek-en-klouseer landwyd. Vyf nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal en twee in die Vrystaat aangemeld.

Volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nuutste verslag oor die voortslepende uitbrekings van bek-en-klouseer is daar tans 115 aktiewe gevalle van dié siekte in KwaZulu-Natal, 7 in Limpopo, 16 in Noordwes, 4 in Gauteng, 40 in die Vrystaat en 1 in Mpumalanga.

Die Noord-, Wes- en Oos-Kaap is steeds die enigste provinsies waar bek-en-klouseer nog nie aangemeld is nie.

Beperkings op die vervoer van beeste, skape en bokke in die twee siektebeheergebiede in KwaZulu-Natal en Limpopo geld steeds. Indien boere vee in, deur of vanuit dié gebiede wil vervoer, moet hulle hul plaaslike veearts kontak om te bevestig of die vervoer van vee toegelaat sal word en onder watter omstandighede.

Hoewel daar elders in Suid-Afrika nie vervoerbeperkings is nie, moet eienaars die nodige dokumentasie verskaf om die diere se gesondheid en oorsprong te staaf, asook eienaarskap van die vee te bewys. Die ontvanger van die vee moet ook skriftelik onderneem om die diere vir 28 dae in kwarantyn te hou.

Volgens die departement is alle geaffekteerde plase en voerkrale in Noordwes, die Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga steeds onder kwarantyn met streng toegangsbeheer. Die betrokke persele is volgens die departement ordentlik omhein en die vervoer van diere vanaf die persele kan doeltreffend beheer word.

Geaffekteerde persele in KwaZulu-Natal en Limpopo is steeds onder kwarantyn en geen vee met gesplete hoewe of hul produkte mag dié persele verlaat nie.

Tot dusver is 571 158 diere teen bek-en-klouseer ingeënt. Die departement se inentingsveldtog is veral in KwaZulu-Natal en die Vrystaat opgeskerp. Tot dusver is onderskeidelik 300 000 en 82 679 diere in dié provinsies teen die siekte ingeënt.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
-0.5%
Rand - Pond
21.46
-0.4%
Rand - Euro
18.85
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
1,005.51
-0.8%
Palladium
1,628.34
-1.1%
Goud
1,926.88
-0.1%
Silwer
23.71
+0.5%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,040
-1.0%
Alle aandele
80,095
-0.9%
Hulpbronne 10
77,688
-0.2%
Industriële 25
102,312
-1.5%
Finansiële 15
16,233
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Stoutgat soek temmer
Ordentlik, vol humor, doelgerig, soen lekker, braai, reis, netjies, dans, ruik lekker, groenvingers, definitief nie ryk, just normal guy next door
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot