AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bek-en-klouseer: Uitvoer na China weer oop, maar…

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
China se aankondiging dat die verbod op die invoer van gesplete hoefdiere en hul produkte uit Suid-Afrika (met die uitsondering van drie gebiede) opgehef is, is deur die vleisbedryf verwelkom.

Daar is egter struikelblokke wat eers uit die weg geruim sal moet word.

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) sê die besluit maak die deur oop vir die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) om bek-en-klouseervrye status weer aan Suid-Afrika toe te staan.

Die RPO glo die aankondiging deur China kan ’n bydrae lewer om die aansoek by die OIE te versterk. Volgens die aankondiging is die besluit geneem ná ’n risiko-ontleding van Suid-Afrika se huidige bek-en-klouseersituasie. China se verbod geld nog vir Limpopo, die Ehlanzeni-gebied in Mpumalanga en die Umkhanyakude-gebied in KwaZulu-Natal.

Mnr. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die RPO, sê China was een van Suid-Afrika se voorkeurbestemmings vir die uitvoer van beesvleis en -huide voor die verbod in Januarie ná die uitbreking van bek-en-klouseer in die distrik Vhembe in Limpopo.

“Die Chinese se aankondiging het die feit opnuut onderstreep dat die veebedrywe in die toekoms die beginsel van kompartemente sal moet vestig en dat ’n naspeurbaarheidstelsel van deurslaggewende belang is. Die aankondiging baan nou die weg om op ’n bilaterale wyse uitvoerpermitte te finaliseer.”

Wat beteken dit in die praktyk?

Mnr. Deon Saayman, bestuurder van Cape Wools, sê die aankondiging beteken in die praktyk nog absoluut niks.

“Dit gaan niks aan die wolbedryf se situasie verander nie. Dit is maklik om ’n aankondiging te maak, maar daar is praktiese implikasies. Ons gaan in die wolbedryf voort met die proses om sertifisering te begin ten opsigte van ’n ooreengekome en goedgekeurde gesondheidsertifikaat tussen die twee lande.”

Hy sê China vereis nou ’n gesondheidsertifikaat waarvan die vereistes nog nie duidelik is nie. Totdat daar duidelikheid daaroor is, sal die staatsveearts geen sertifikaat kan uitreik nie. “Hy sal dit net doen op ’n ooreengekome, amptelike gesondheidsertifikaat tussen die twee lande.”

Daar is ook bykomende voorwaardes deur China, soos dat uitvoerpakhuise vir vesel akkreditasie moet ontvang en geïnspekteer moet word. Dit sal eers gereed gekry moet word. Hy meen ook die feit dat daar drie gebiede is vanwaar nie uitgevoer kan word nie, impliseer dat naspeurbaarheid moontlik moet wees en dit is nie die geval nie.

Mnr. Isak Staats, hoofbestuurder vir wol en bokhaar by BKB, sê hoewel daar in teorie weer uitgevoer kan word, sal die struikelblokke eers uit die weg geruim moet word. Makelaars se pakhuise moet geregistreer word as uitvoergeriewe en daar moet ook temperatuurdata – waarteen die wol opgeberg word – oor ’n tydperk bygehou word. Hy meen hoewel dit nuwe prosesse behels, is dit nie ’n onoorkombare probleem nie.

Die RPO het sy dank teenoor die regering en die nasionale dieregesondheidsforum uitgespreek vir die wyse waarop die bek-en-klouseeruitbreking hanteer is.

Dr. Pieter Vervoort, voorsitter van die forum, sê dit ’n uitstekende voorbeeld van samewerking tussen die regering en die rooivleisbedryf met ’n gemeenskaplike doelwit – om by te dra tot die groei van die ekonomie.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
+0.8%
Rand - Pond
21.19
+0.7%
Rand - Euro
18.29
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Goud
1,775.80
-1.3%
Silwer
22.25
-3.9%
Palladium
1,899.90
-0.0%
Platinum
1,005.27
-1.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kontak my gerus jy sal nie spyt wees nie
Goeie sin vir humor, hou van lag, gesels, Kamp, natuur, buite lewe, romantics, hou van fisiese aan raking, kontak persoon
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot