AFGRI
BEAN
06 Des
-
9430,4
88,40
CORN
06 Des
-
4406
-13,00
SOYA
06 Des
-
10500
-20,00
SUNS
06 Des
-
10450
-196,00
WEAT
06 Des
-
6644
-29,00
WMAZ
06 Des
-
4910
-43,00
YMAZ
06 Des
-
4730
-69,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bek-en-klouseer: Vrystaatse vervoerverbod opgehef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voertuie se wiele word in September 2022 by ’n padblokkade van die plaaslike boerevereniging in die distrik Harrismith ontsmet. Foto: George Galloway
Voertuie se wiele word in September 2022 by ’n padblokkade van die plaaslike boerevereniging in die distrik Harrismith ontsmet. Foto: George Galloway
Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het besluit om die streng regulasies wat siektebeheergebiede vir bek-en-klouseer in die Vrystaat afbaken, te verslap.

Die regulases is Vrydag (7 Oktober 2022) in die Staatskoerant afgekondig. Luidens ’n verklaring wat Donderdagaand 6 Oktober deur haar departement uitgereik is, sê sy dat plase wat nie geraak is deur die virus nie, kan voortgaan met hul bedrywighede. (Ingevolge die vorige regulasies is hulle verbied om vee te verskuif behalwe na ’n abattoir om geslag te word.)

Plase wat positief getoets het vir bek-en-klouseer of wat ondersoek word vir uitbrekings van bek-en-klouseer bly egter onder kwarantyn. “Soos ek voorheen belowe het, sal die verspreiding van uitbrake in die provinsies wat geraak word, maandeliks hersien word,” sê Didiza.

Die siektebeheergebiede in KwaZulu-Natal en Limpopo bly onveranderd en dit sal op ’n maandelikse grondslag hersien word.

Verskeie landbou-organisasies en rolspelers in die vleisbedryf het druk uitgeoefen dat die protokol oor die Vrystaatse siektebeheergebiede hersien moet word, in die lig van die benarde finansiële situasie waarin dit boere en ander belanghebbendes in die veilingsbedryf dompel.

Klik hier om die afkondiging in die Staatskoerant te lees.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,773.01
+0.2%
Silwer
22.52
+1.2%
Palladium
1,889.50
+0.6%
Platinum
994.11
-0.6%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,369
-0.3%
Alle aandele
74,521
-0.2%
Hulpbronne 10
73,852
-1.2%
Industriële 25
91,277
-0.3%
Finansiële 15
15,779
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons skryf ons eie storie
Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot