AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bek-en-klouseer weer bevestig in Limpopo

akkreditasie
Foto: Andries Gouws
Foto: Andries Gouws
’n Uitbreking van bek-en-klouseer is weer in Limpopo bevestig terwyl die plaaslike vleisbedryf nog herstel van die uitbreking van bek-en-klouseer in Februarie vanjaar in die distrik Vhembe in Limpopo.

Luidens ’n verklaring deur die departement van landbou is veeartsenydienste in kennis gestel van kliniese tekens wat met bek-en-klouseer verband kan hou in die distrik Molemole in Limpopo.

Die plaas val binne die voormalige bek-en-klouseervrye-sone van Suid-Afrika. Monsters is geneem en navorsers van Onderstepoort het die voorkoms van bek-en-klouseer op 1 November bevestig.

Verdere toetse word gedoen om die stam van die virus te identifiseer om die waarskynlike oorsprong van die virus te bepaal, sê die departement. “Die betrokke plaas is onder kwarantyn geplaas. Kliniese ondersoeke van diere word gedoen om die voorkoms van die siekte op die betrokke plaas te bepaal. Maatreëls is toegepas om regstreekse of onregstreekse kontak tussen die verskillende groepe diere op die plaas te voorkom.”

Die beweging van die diere word ook nagespoor om die moontlike oorsprong van die virus te bepaal, asook om vas te stel waarheen die siekte reeds kon versprei.

Die departement maan dat bek-en-klouseer ’n hoogs aansteeklike siekte is wat beeste, varke (huishoudelike en wilde diere), skape, bokke en ander gespletehoef-diere aantas. Tekens van die siekte kan die voorkoms van depressiewe gedrag, sere in die bek, onwilligheid om te eet en kreupelheid insluit. “Die siekte het geen invloed op mense nie en dit is veilig om produkte van gespletehoef-diere, soos vleis en melk, te verbruik.”

Boere reg oor die land word gewaarsku om bio-veiligheidsmaatreëls na te kom en om nie nuwe diere in hul kuddes toe te laat nie, asook om die vervoer van hul eie kuddes na ander plase te beperk. Enige vermoedelike geval van die siekte moet onmiddellik by die plaaslike staatsveearts aangemeld word.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.49
+0.3%
Rand - Pond
21.34
-0.0%
Rand - Euro
18.36
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,769.52
-1.6%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,859.50
-2.1%
Platinum
1,003.00
-1.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot