AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Bek-en-klouseer: Wildbedryf hou situasie fyn dop

akkreditasie
’n Troppie mooi springbokke in die Etosha-wildtuin in Namibië. Foto: Charl van Rooyen
’n Troppie mooi springbokke in die Etosha-wildtuin in Namibië. Foto: Charl van Rooyen
Die wildbedryf hou duim vas dat die verbod op veilings van lewende hawe opgehef sal word voordat die bedryf se veilingseisoen in alle erns teen einde Maart 2020 begin.

In dié stadium word wild in elk geval nie verskuif nie omdat daar nie sommer permitte toegestaan word in die kalf- en lamseisoen nie. Die uitbreking van bek-en-klouseer veroorsaak dat die kans op ’n vervoerpermit nog skraler is. Die wildafslaer mnr. Brandon Leer sê hy glo dat mense teen einde Maart weer permitte sal kan kry om wild te vervoer.

Hy sê die eerste groot veilings van die jaar van onder meer mnr. Dries Visser en me. Tina de Jager is in elk geval katalogusveilings, waar die wild dus nie uit bomas verkoop word nie.

Die wild sal dus soos in die verlede op die verkoper se plaas bly en reëlings sal dan ná die veiling getref word om dit na die kopers se plase te vervoer.

Daar sal wel logistieke aanpassings gemaak moet word, sê Leer. Mens sal nie soos in die verlede twee of drie boere se bokke op een vragmotor kan laai en stuk-stuk aflewer nie. Elke koper se bokke sal apart vervoer moet word om aan die veeartsenykundige beheermaatreëls van die departement van landbou te voldoen.

Leer sê hoewel die uitbreking van bek-en-klouseer ook op die wildbedryf ’n impak sal hê, glo hy baie wildboere is meer verskans as boere wat net met beeste boer.

“Die meeste wildboere is nie van die teel en handel in lewende wild afhanklik nie. Hulle het ander bronne van inkomste, maar ons is bekommerd oor ander veeboere wat hul hele inkomste op veilings verdien,” sê hy. “Daarom hoop ons vir die hele veesektor se onthalwe dat die regering die uitbreking van bek-en-klouseer vinnig onder beheer sal kry.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot