AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Bekende in joernalistiek oorlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ainsley en sy vrou Taryn op hulle troudag op 28 September verlede jaar. By hulle is hul seun, die driejarige Lex. Foto: Verskaf
Ainsley en sy vrou Taryn op hulle troudag op 28 September verlede jaar. By hulle is hul seun, die driejarige Lex. Foto: Verskaf
Ainsley Moos, ’n oudredakteur van Landbouweekblad, is gister onverwags op die ouderdom van 45 oorlede.

Ainsley Moos, wat in 2021 tot voorsitter van die raad van die Universiteit van Stellenbosch (US) verkies is, is Dinsdagaand in ’n kliniek in Stellenbosch dood ná komplikasies weens narkose.

Die familie sê in ’n kort verklaring hy is skielik en onverwags dood ná die toediening van narkose vir ’n klein prosedure aan sy mond.

“Nie net het die universiteit ’n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar ’n besonder gewaardeerde en lojale vriend van die universiteit,” was prof Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die universiteit, se woorde toe hy van die nuus verneem het.

“Dit is uiteraard ’n groot skok vir die universiteitsgemeenskap en dit kom, om die minste te sê, in ’n tyd wat die universiteit swaar geleun het op sy bestuurskundigheid én sy bewese ervaring as kommunikasiespesialis, maar ook wat betref sy vaardighede as bestuurder van belanghebberverhoudinge in die korporatiewe wêreld.

“Op ’n persoonlike vlak was sy ondersteuning aan my inspirerend. Matieland het inderdaad ’n groot vriend verloor. In die besonder dink ons in hierdie hartseertyd aan sy familie en geliefdes,” sê De Villiers.  

Moos was ook ’n lid van die uitvoerende span van die finansiëledienstemaatskappy African Rainbow Capital (ARC). Hy was ’n US-alumni wat die grade BA, BPhil (Joernalistiek) en MBA aan die universiteit verwerf het. Hy het ook leierskapsprogramme by GIBS, Wits en Harvard voltooi. 

Ainsley Moos,
Ainsley Moos. Foto: Verskaf

In sy vroeëre loopbaan het hy in 2002 as verslaggewer by Beeld en daarna by Landbouweekblad gewerk. Hy het in Januarie 2008 as redakteur van Landbouweekblad oorgeneem en was die tiende redakteur. Dit was nadat sy voorganger, Jean du Preez, die tydskrif se uitgewer geword het. In 2009 het hy redakteur van Volksblad geword en was daarna ook onder groephoof van kommunikasie by Sanlam.

In ’n huldeblyk sê Du Preez die een ding wat hy altyd van Moos sal onthou, is die absolute toewyding waarmee hy sy beroep benader het.

“Ons het mekaar dikwels raakgeloop op landbougeleenthede toe hy nog ’n jong verslaggewer by Beeld was, en telkens het dit my opgeval met watter ywer en gemak hy met landbouleiers en besluitnemers oor die weg kom. Uiteraard het dit hom in staat gestel om ’n vertrouensverhouding met mense van belang in die bedryf op te bou, en hy het toegang gehad tot uitstekende inligtingsbronne – wat goud werd is vir ’n joernalis.

“ ’n Ander aspek van Ainsley wat ek sal onthou, is dat hy nooit bang was om raad te vra as hy onseker oor iets was nie. Dit was vir my ’n kenmerk van ’n groot leier: om vertrouelinge te raadpleeg. Ongelukkig was sy verblyf by Landbouweekblad kort – net twee jaar. Koos Bekker het sy talent ook raakgesien en besluit om hom as Volksblad se redakteur aan te stel.

“In tipiese landbou-spreektaal: Landbouweekblad sal Ainsley Moos as een van sy groot ysters onthou!”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot