AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Bekende sakeman van George ‘was man met integriteit’

akkreditasie
Mnr. Brian Simons. Foto: Verskaf
Mnr. Brian Simons. Foto: Verskaf
Wyle mnr. Brian Simons (67), ’n varsprodukte-agent en sakeman by die George-varsproduktemark wat op 10 Julie oorlede is, was saam met sy vrou, Aletta, markbestuurder, die “gom wat die mark aanmekaar gehou het.”

Só sê mnr. Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad (Apac). Simons is in 2018 as een van drie markagente as raadslid van Apac verkies.

“Brian is aan Covid-19-verwante oorsake oorlede. Sy dood laat ’n diep leemte. Hy en Aletta het die mark op geoliede wiele laat loop. Hy was ’n gefokusde, opregte en uitstekende sakeman – alles eienskappe wat noodsaaklik is om ’n suksesvolle agent en skakel tussen boere en kopers te wees.

“As raadslid was hy aktief betrokke en het ’n groot bydrae gelewer. Ons het altyd na sy voorstelle en insette geluister omdat dit waardevol was. Hoewel hy ’n groot man was, het hy ’n klein hartjie gehad, en was hy nederig en vriendelik. ’n Staatmaker wat werklik diep spore in die bedryf getrap het.”

’n Kranslegging is op 14 Julie by die mark gehou waar gesinslede, kollegas, vriende, kliënte en medegholfspelers hulde gebring het. ’n Video daarvan is op Facebook geplaas.

Mnr. Hiron Snell van die Nomads-gholfklub het gesê Simons was ’n “absolute heer”. ’n Ander vriend, mnr. Keith Sharp, het Simons as ’n baie goeie speler beskryf wat eers laat in sy lewe dié sportsoort begin beoefen het. “Hy was uiters behulpsaam en vrygewig.”

Mnr. Cheslin Simons, sy een seun, het almal bedank wat die kransleggingseremonie bygewoon het. “My pa was ’n geliefde man, uit die baie boodskappe van meegevoel soos gesien kan word. My pa het altyd die grootste glimlag gehad en die meeste grappe vertel.”

Brian laat sy vrou en ses kinders – twee dogters en vier seuns – agter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot