AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Belowende jaar vir veselproduksie

akkreditasie
Foto: Andrew Pape
Foto: Andrew Pape
Vooruitsigte vir die plaaslike veselmark lyk uiters belowend met wol- en bokhaarveilings vir die nuwe bemarkingsjaar wat binnekort begin.

Mnr. Isak Staats, hoofbestuurder van wol en bokhaar by BKB, verwag dat die veilings in Port Elizabeth dieselfde hoë prysvlakke sal handhaaf as die hoogtepunt van die sluitingsveiling van die vorige seisoen. 

Dit sal na verwagting ooreenstem met die openingsprysvlakke van die Australiese wolmark die voorafgaande week. “Die Suid-Afrikaanse wolmark het die vorige seisoen afgesluit teen die rekordhoogtepunt van R230/kg en sal na verwagting die nuwe seisoen op dieselfde hoë prysvlakke begin,” sê hy.

Bydraende redes vir dié verwagting is ’n afname van sowat 8% in die Australiese wolproduksie wat deur ’n heersende droogte vererger word. “Die plaaslike wolproduksie het die afgelope tyd toegeneem en wol is wêreldwyd in aanvraag,” sê hy. “Ons mark het die vorige bemarkingseisoen in Junie 6% laer afgesluit as die voorafgaande jaar en op die huidige tydstip lyk dit asof die plaaslike produksie aansienlik hoër gaan wees nadat die droogte oor ’n wye gebied gebreek is.”

Die vraag na die Suid-Afrikaanse skeersel van sowat 20 mikron met ’n stapellengte van 60-70 mm is volgens Staats baie hoog.

Nog ’n neiging van die Australiese markte wat na Suid-Afrika oorspoel, is dat ’n groter klem op vleisproduksie gelê word. “Die Australiërs neig ook nou meer na dubbeldoelskape soos Dohne-Merino’s en gladdelyf-Merino’s.”

Volgens Staats is dit die ideale tyd om in boerdery te belê met die huidige groeiende vraag na vleis en vesel.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot